220 likes | 442 Views
ONSTABILITEIT / TRAUMATIESE SINDROO M. Uitkomste. Om vertroud te wees met die meganisme van ‘n onstabiliteit / traumatiese sindroom . Om vertroud te wees met die kliniese beeld van ‘n tipiese pasiënt met ‘n akute onstabiliteit sindroom .
E N D
Uitkomste • Om vertroudtewees met die meganisme van ‘n onstabiliteit / traumatiesesindroom. • Om vertroudtewees met die kliniesebeeld van ‘n tipiesepasiënt met ‘n akuteonstabiliteitsindroom. • Om vertroudtewees met die algemeenstemediesesowel as fisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met ‘n tipieseakute / sub-akute en kronieseonstabiliteitsindroom. • Om vertroudtewees met die moontlikepatologieseveranderingewatgeassosieer word met ‘n onstabiliteitsindroom.
Uitkomste • Om vertroudtewees met die kliniesevoorkoms van ‘n tipiesepasiënt met ‘n onstabiliteitsindroom. • Om vertroudtewees met die geassossieerdesimptomewatervaarkan word deur ‘n pasiënt met ‘n tipiese onstabiliteitsindroom.
Oorsake • Trauma a.g.v. motorongeluk of sportbesering • Degeneratief in die gewrig-kompleks • Lei tot onreëlmatigepatrone van vergelykbaretekens en verskeidenheid van tekens en simptome
Hiperekstensie-besering • Versnelling as ‘n motor van agtergestamp word • Sitplek met onderlyfversnelnavore • Nek is onstabiel en kanniebeweging van kop beheernie • Nek gaan in skielikeekstensie – reflekssametrekking van fleksorelaatnek in fleksiegaan
Hiperfleksie-besering • Vertraging as ‘n motor tot stilstandgedwing word na ‘n botsing • Kop en nekbeweeg steeds navore en veroorsaakhiperfleksietotdat ken op bors stamp • Reflekssametrekking van ekstensore van nekveroorsaakekstensie
Algemeen • Indiennekgeroteer is tydensbotsingsaldaarookoormatigelateralefleksie en rotasieplaasvind • Normalefisiologieseomvang van beweging word oortref en gee aanleiding tot skade and anatomieseveranderings van die sagteweefsel
Strukturewatbeseer word • Ligamente • Intervertebralediskus • Fasetgewrigte • Omliggendespiere • Hematome van veral m sternocleidomastoïd
Simptome • Pyntydensrusveral as strukture op strekgeplaas word • Pyndeurvolleomvang van beweging • Spiere is pynliktydensstrek en sametrekking • Ligamente is pynlik as op strekgeplaas word (behalweinterspineuse ligament watpynlik is tydensekstensie)
Behandeling: Akuut • Totalebedrusvireerste 2-3 dae • Ondersteunende, sagtestut (wanneerpasiëntregop is) • Ys vireerste 24 uur • Hitte is teenindikasievireerste 48 uur (Daarnaklamhitte) • Anti-inflammatoriesemiddels en spierverslappers • Versigtige, aktiewenie-gewigdraendeoefeninge (behalwerotasie en lateralefleksie) • Sagtemassering
Behandeling: Sub-Akuut • Simptomeraakmeerspesifiek • Speenvanafnekstut – gebruikstutnog in motor of as nekmoegvoel • UKG en klamhitte/ys • Mobilisasies – kort van pyn • Versigtigeisometrieseoefeninge • Vermeerderaktieweoefeninge (bring fleksie en ekstensieoefeninge in program) • Begin PNF patroneindienpyndittoelaat • Begin versigtig met distaleneuralemobilisasies
Behandeling: Kronies • Behandelvolgenstekens en simptome • Pynaaneinde van omvang van beweging (6-8 wekenabesering) • Speentotaalvanafnekstut • Isometrieseoefeninge word geprogresseer tot in staan • Evalueerspierwanbalans en behandeldaarvolgens • Maakgebruik van gekombineerdebewegings en neuralemobilisasietegniekevir finale rehabilitasie
Moontlikepatologieseveranderinge • Ligament beserings: Anterior longitudinaal Posterior longitudinaal Interspineus • Diskusherniasie • Fraktuur : Spineuseproses Werwelliggame • Skeur van kapsel van fasetgewrig met akutesinovitis • Skeur van nekspiere
Moontlikepatologieseveranderinge(vervolg) • Tempromandibulêregewrigsbeserings • Retrofaringealehematome • Esofagealebloeding • Simpatiesekettingbeserings • Konkussie en minor kopbeserings • Vertebralearterieskade • Torakaleuitlaatsindroom
Kliniesebeeld • Pyn en drukteerheidooraangetastestrukture • Verwysdepyn - irritasie van senuweewortel miofascialesnellerpunte skleretoomverwysing(diepbrandpynwatvoel of dit in die been self is) • Nekspierspasma • Hoofpyne (gevoel van diepdrukking met klopping, naarheid, braking en fotofobie) • Beperking van normaleomvang van beweging
Kliniesebeeld(vervolg) • Disfagie met heesheid in die akutefase • Simpatiesetekens: Intermitterendeswakvisie Hoofpyn Horner se sindroom • Duiseligheid: Vertebralearterietekens Middeloorbeserings
Horner se sindroom • Miose (konstruksie van pupil) • Pitose (drooping eye) • Enolftalmose (sunken eye) • Anidose (verlies van sweet aan die eenkant van die gesig)
Kliniesebeeld(vervolg) • Anterior borskaspyn: presenteersoos angina vererger met oefening teer anterior gevoel van naarheid slaapsleg vererger met hoes/nies • Edeem
Geassosieerdesimptome • Torakaleuitlaatsindroom • Laerugpyn • Hoofbeseringssooskonkussie • Tempomandibulêregewrigsbesering • Fibromialgie (kroniesepyn en styfheid in spiere met lokaleteerheid) • Psigoses • Depressie • Moeilikeaanvaarding
Geassosieerdesimptome(vervolg) • Angs • Woede • Frustrasie (finansieël en familie) • Persoonlikheidsveranderinge en inmenging in ADL • Post traumatiesestressindroom
Behandeling • Analgetika • Anti-depressante • Chirurgie • Psigiatriesebehandeling