160 likes | 713 Views
skuil. kaal. krag. byt. sing. pleit. Kromme note. swak. WOORDE. vergeet. grense. wens. Vincent Olifant. Bose magte. medeburgers. grofgeskut. mens. Woorde m y woorde het nie die krag o m bose magte tot ‘n val te bring nie m y woorde kan bloot sing
E N D
skuil kaal krag byt sing pleit Krommenote swak WOORDE vergeet grense wens Vincent Olifant Bose magte medeburgers grofgeskut mens
Woorde my woorde het nie die krag ombosemagte tot ‘n valte bring nie my woordekanbloot sing my woorde is nie ‘n dak omonderteskuilnie my woorde is swak my woordekanniekeer datons die kromme note haalnie my woorde is kaal glo tog my woorde het nie die byt van koeëls en grofgeskutnie nee my woordekanbloot bid en pleit en wens medeburgers van die lewe datons van grensesalvergeet en blootmenssalwees en medemens
woordeskat • Krag – power • Bose magte – evil powers • Kromme note haal – get in trouble • Koeëls en grofgeskut – cannons and artillery • Pleit – beg • Wens – wish • Bid – to pray • Medeburger – fellow citizens • Medemens – fellow-man
WOORDE – TITEL Gedigtewatoor die skryfprosesgaan word metapoësiegenoem. Hierdiegediggaanoor die tipegedigtewat die digterskryf en waaromhyhierdiesoortgedigteskryf.
my woorde het nie die krag- sywoorde is doodgewoon. Dit is nieaggresiefnie. 2.om bosemagte tot ‘n valte bring nie– Bose magte – soosbv. die ouapartheidsregering; onderdrukkers 3.my woordekanbloot sing – hywilheelmaak met sywoorde. Hywilniedestruktiefweesnie.Hywil skep, nievernietignie. - klankryk gee uitingaanemosie. Die herhaling van mywoorde dui op die verpersoonliking van die gedig. Sprekerpraatnamenshomself; nie die mensenie.
4.my woorde is nie ‘n dak – metafoor 5.om onderteskuilnie --omsaamtestaan; -groepsgevoelaantewakker. -Die woorde is nie ‘n skuilingnie. 6.my woorde is swak– betekendieselfde as het geenkragnie. Herhaling van “my woorde” word anaforagenoemen is ‘n bindingsmiddelvir die vryevers.
7.my woordekanniekeer 8.dat ons die kromme note haalnie – in die moeilikheidbeland /swaarkry. Gebruik van ouaanspreekvorm dui op verdrukkingwat al reeds lank duur. 9.my woorde is kaal – dit is gestroop van allevoorbedagterade. - figuurlikebeeld – die gedig is nievolonnodigebeskrywendewoordenie. - eenvoudig en opreg - personifikasie (Kaal) - alliterasie – k-klanke
10.glo tog - met die plasing van “glo” dradit die klem/ hy is hoopvol. - uitroepsonderuitroepteken. - wending 11.my woorde het nie die byt – personifikasie 12.van koeëls en grofgeskutnie - dui op sterkprotesgedigte. 13.Nee definitieweuitspraak. Die spreker is nie ten gunste van gevegte/bakleierynie.
14.my woordekanbloot bid 15.enpleit – herhaling van “en” = polisindeton 16.en wens – soebatviraanvaarding en opregtheid
17.medeburgers van die lewe 18.dat ons van grensesalvergeet – die grense van kultuur, ras, sosiaal, taal. 19.en blootmenssalwees 20. en medemens Gedigdraboodskap van vredeliewendheiduit. Politiekegedigwatpositiewegesindheidoordra. MEDEMENSE