180 likes | 817 Views
WOORDE MET HOOFLETTERS. Reëls oor hooflettergebruik. aan die begin van sinne. Die man loop…. Sal jy asseblief …. Ek hou van …. Jy moet die…. Eiename. Yamkela. Rondebosch. Europa. Bybel. Omo. ‘n sin wat met “‘n” begin, word gevolg deur ‘n hoofletter. ‘n Nuwe boek …….
E N D
WOORDE MET HOOFLETTERS Reëlsoor hooflettergebruik
aan die begin van sinne Die man loop… Sal jyasseblief…. Ekhou van …. Jymoet die…
Eiename Yamkela Rondebosch. Europa Bybel Omo
‘n sin wat met “‘n” begin, word gevolgdeur ‘n hoofletter ‘n Nuweboek…… ‘n Paarjaargelede… ‘n Vrou het beweer… ‘n Goeie man het eendag…
Die name van bevolkingsgroepe en lede van sulkegroepe Europeërs Vendas Suid-Afrikaner Engelsman Namibiërs
die name van wette die Kinderwet die Skolewet
Geografiese of aardryksundige name Hartebeespoortdan StilleOseaan Weskus Oos-Kaap Hoëveld
Name van sterrestelsels en hemelliggame Neptunus Mars Die Melkweg Die Suiderkruis
Elkedeel van vannewatuit twee losgeskrewe dele bestaan Du Plessis De Jager De Villiers As die van egterdeur ‘n voornaamgevolg word, lykdit so: P. de Jager N. du Plessis A. de Villiers
Woorde wat vas geskryf word englishblog.com; essaymojo.co.uk; http://teflgeek.net; depressioncookies.blogspot.com
ONTHOU EGTER englishblog.com; essaymojo.co.uk; http://teflgeek.net; depressioncookies.blogspot.com
Onthou: huis toe; kerk toe; werk toe Selfstandigenaamwoorde + ‘toe’ is ALTYD twee woorde!! englishblog.com; essaymojo.co.uk; http://teflgeek.net; depressioncookies.blogspot.com