1 / 51

BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

Elba Stolk Goudveld-Hoërskool. BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers. Hi, ek is Elizabeth Eybers. OPSOMMING

gil-cohen
Download Presentation

BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Elba Stolk Goudveld-Hoërskool BUSRIT IN DIE AAND Elizabeth Eybers

  2. Hi, ek is Elizabeth Eybers.

  3. OPSOMMING Die gedig beskryf die passasiers in ‘n bus aan die einde van ‘n lang dag. Die werkers wat uitgeput is en in hulself gekeer sit, word gekontrasteer met die verliefde paartjie wat in gelukkige samesyn verkeer.

  4. Die gedig beweeg op 2 vlakke: die werklikheid en die verbeelding. Die werklikheid spreek uit die deel oor die stad en die verbeelding uit die deel oor die stormsee. Let ook op die teenstelling tussen die twee mense van reël13 en die werkers wat huis toe gaan. In reël 9 Iê die klem van die verhaal, nl. dat die passasiers eintlik slawe is van hul omstandighede.

  5. Die digteres lewer kommentaar op die dilemma van die mense in die stad en die isolasie wat daartoe lei dat die mense by mekaar verby lewe. Sy maak gebruik van ‘n busrit waar die mense saam in ‘n geslote ruimte is, maar tog geskei van mekaar is.

  6. TITEL Die titel sluit direk aan by dit wat in die gedig beskryf word nl. ‘n busrit aan die einde van ‘n lang dag vir die moeë werker. Terselftertyd is dit ‘n gelukkige en ontspanne rit vir die twee verliefdes op die bus. Die woord “aand” in die titel sluit aan by die woord “laat” in strofe 2. In die titel kry ons die enigste verwysing na 'n bus, word die vaartuig dus verklaar wat onder verskeie name, by. "kaperskuit", "vaartuig", bekend staan en verder weet ons net hulle ry in iets met 'n ruit. Die titel is dus verklarend t.o.v. die gedig se inhoud. Dit is ook belangrik dat die titel verwys na die feit dat dit aand is, dus die tyd van huis toe gaan, van moeg wees.

  7. TEMA Daar is kontras tussen die twee laggende, verliefdes wat gelukkig saam is en die suwwe werkers wat elkeen in sy/haar eie daaglikse roetine vasgevang is. RYMSKEMA Die gedig bestaan uit ses tersines en die rymskema is aab ccd aab ddb eed aab, wat ‘n voorbeeld van kettingrym is. Slegs vyf rymklanke word gebruik. Daar word hoofsaaklik gebruik gemaak van manlike eindrym behalwe in die twee versreëls wat oor die paartjie handel, waar vroulike rym, wat ‘n sagter gevoel as manlike rym het, voorkom. Die kontras tussen die werkers en die verliefdes word dus deur die rymvorm ondersteun.

  8. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Die gedig bestaan uit twee dele: strofe 1 en 2 , strofe 3 tot 6. Die eerste en laaste strofe herhaal en dit bind die gedig.

  9. BUSRIT IN DIE AAND • Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Die titel sluit direk aan by wat in die gedig beskryf word – ‘n busrit aan die einde van die dag vir moeë werkers asook ‘n verliefde paartjie wat gelukkig en ontspanne voorkom.

  10. BUSRIT IN DIE AAND • Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Strofe 1 Die selfgesentreerdheid of die ingekeerdheid van die passasiers word uitgebeeld.

  11. BUSRIT IN DIE AAND • Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Die voorplasing van die woord “elk” beklemtoon die alleenheid/afgesonderdheid van die werkers.

  12. BUSRIT IN DIE AAND • Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… ‘n Dowwe of vae weerkaatsing.

  13. BUSRIT IN DIE AAND • Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… ‘n Spieëlbeeld.

  14. BUSRIT IN DIE AAND • Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Eensaamheid van die werkers word uitgebeeld. Hul enigste geselskap is hul eie weerkaatsing in die ruit. Hul sien net hul eie oë se weerkaatsing in die ruit. Hul is dus afgesonderd van die ander mense in die bus en hul het nie die lus of energie om te gesels nie.

  15. BUSRIT IN DIE AAND • Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Uitgeput

  16. BUSRIT IN DIE AAND • Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Dié woorde suggereer ‘n somber stadsbeeld.

  17. BUSRIT IN DIE AAND • Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Die kontras tussen die werkers (strofe 1) en die verliefdes (strofe 5) word beklemtoon deur dié woorde.

  18. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… ALLITERASIE Dit vertraag die tempo en beklemtoon die moegheid van die werkers. Dit ondersteun die beweging van die bus.

  19. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… IRONIE Hoewel die werkers huis toe gaan, sit hul suf en stil. Die implisiete kommentaar is dat hul huislike lewe nie bevredigend kan wees nie, want hul toon geen teken dat hulle bly is om huis toe te gaan nie.

  20. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Strofe 2 Die wêreld daarbuite word beskryf en dié beelde vorm die agtergrond vir die stelling wat die digteres maak oor die mens se gemoedsstemming.

  21. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Strofe 2 en 5 wissel die stroewe stemming van strofe 1,3,4 en 6 af met ligter oomblikke.

  22. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Skadubeelde

  23. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… ALLITERASIE

  24. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… ELLIPS (beletselteken) dui op tyd wat verbygaan en onvoltooide gedagtes.

  25. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… ALLITERASIE

  26. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… ASSONANSIE

  27. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Lig wat soos vlae of baniere lyk.

  28. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… VERGELYKING Dit roep die positiewe beeld van die maan se lig op ‘n dam op. Die beweging van die lig op die nat, blink teer word met die weerkaatsing van lig op ‘n dam vergelyk. By implikasie word ‘n ooreenkoms tussen die stad en die platteland getoon.

  29. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Die verwysing na ‘n dam vorm ‘n kontras met die stad.

  30. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Strofe 3 Die spreker vereenselwig haar met die passasiers, die “ons”

  31. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… “Ons” verwys na almal in die bus. Die herhaling beklemtoon die gemeenskaplike menslikheid van al die passasiers in die bus – almal se noodlot is in die hande van die stuurman.

  32. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… “ploeg” dui op moeisame beweging.

  33. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Seerowerskip

  34. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… METAFOOR Die bus is ‘n seerowerskip en die busbestuurder ‘n stuurman en die passasiers die buit/slawe. Die passasiers word uitgebeeld as willoos oorgelewer aan hulle omstandighede.

  35. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… ANTITESE (teenstelling) die “stad” (werklikheid) teenoor “kaperskuit” (die verbeelding.

  36. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Dit wat gesteel of verower is.

  37. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… Die beweging van ‘n skip word gedemonstreer.

  38. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… IRONIE Die slawe wat huis toe gaan.

  39. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… ‘n Seerowerskip oorrompel ander skepe (buit) en maak van die bemanning slawe net soos die stad die moeë werkers oorrompel en slawe maak van hulle.

  40. Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit • sit hul suf, met monde moeg gesluit, • die werkers van die stad wat huis toe gaan. • Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat • en lang ligvaandels wapper oor die straat • soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. • Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit: • die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit • wat ons as slawe huis toe bring vanaand… ELLIPS (beletselteken) Dui op tyd wat verbygaan en onvoltooide gedagtes.

  41. 10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai, 11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand 13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai 16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe gaan. PERSONIFIKASIE Dit gee aan die bus menslike eienskappe.

  42. 10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai, 11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand 13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai 16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe gaan. ONOMATOPEE (klanknabootsing)

  43. 10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai, 11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand 13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai 16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe gaan. POLISINDETON Help om die bus se beweging doeltreffend uit te druk en versterk die gevoel van die mens se weerloosheid teen die noodlot.

  44. 10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai, 11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand 13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai 16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe gaan. Die bus beweeg “afdraand” en “opdraand” en dit sluit aan by die beweging van die skip in strofe 3.

  45. 10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai, 11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand 13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai 16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe gaan. VERGELYKING Die verliefdes word met gelukkige kinders met glinsterende oë vergelyk met die moeë werkers wat swygend en op hul eie is en dit vorm ‘n kontras.

  46. 10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai, 11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand 13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai 16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe gaan. Besonder bly, vol vreugde en verwondering.

  47. 10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai, 11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand 13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai 16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe gaan. ELLIPS (beletselteken) dui op die tyd wat verbygaan en onvoltooide gedagtes.

  48. 10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai, 11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand 13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai 16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe gaan. ENJAMBEMENT Help om die teenstelling tussen die verliefdes wat in die vorige twee versreëls beskryf is, en die werkers te beklemtoon.

  49. 10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai, 11 met skril gekners en skommelende swaai, 12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand 13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë, 14 mekaar toelag met glinsterende oë… 15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai 16 sit hul suf, met monde moeg gesluit, 17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, 18 die werkers van die stad wat huis toe gaan. ANTITESE (teenstelling) “ons” die verliefdes teenoor “hul” die moeë werkers.

More Related