60 likes | 223 Views
Tweede aand. “God het hierdie Jesus Here en Christus gemaak…” - hoe Christus, die Here, daagliks onder ons werk as die sagmoedige Koning. Ons lees. Hand 2:32-36 Matt 28:18 Fil 2:1-11 Hand 28:30-31. Vroee kerk: Hemelvaart gaan oor koningskap. Christus is Here: eerste geloofsbelydenis!
E N D
Tweede aand “God het hierdie Jesus Here en Christus gemaak…”- hoe Christus, die Here, daagliks onder ons werk as die sagmoedige Koning
Ons lees • Hand 2:32-36 • Matt 28:18 • Fil 2:1-11 • Hand 28:30-31
Vroee kerk: Hemelvaart gaan oor koningskap • Christus is Here: eerste geloofsbelydenis! • Hoor dit in Bybel Hand 2:36 – “God het hierdie Jesus Here en Christus gemaak” Matt 28:18 – “aan My is gegee alle mag in die hemel en op die aarde…” Fil 2:9-11 – “en elke tong sou bely Jesus Christus is die Here!” 2 Kor 4:5 – “Ons verkondig Jesus Christus as die Here” • Chilton: koningskap sentrale boodskap van NT (meer so as liefde)
Christus se heerskappy: bring diepe troos en sekerheid • Wou in stukkende, gevaarlike wêreld weet dat Iemand kan help… • Probleem agter Openb 4 en 5: is daar Iemand wat ons hierdeur kan lei? • Ook ons vrees nou in SA? … • Leeu van Juda: kan boekrol oopmaak!
Die aard van Christus se koningskap is anders!… • Ander soort koning: die Sagmoedige… • Heers nie met swaard maar met kruis • Laat toe dat Hy teengestaan, minag word • Veg nie met krag/ geweld, maar met liefde • Geld ook vir ons (vgl Petrus en Malgas)
Hoe wys ons dat ons glo dat Christus die Here is? • Openb 12: oorwin deur bloed van die Lam, woord van getuienis en bereidheid tot lyding • Fil 2: 9-11: onselfsugtigheid, selfverloëning, bereidheid tot lyding • Hand 4 en 28 - moed en vrymoedigheid • Interessante verhaal: Starke oor redes vir fenomenale groei van Christendom in Vroeë Eeue