170 likes | 469 Views
Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie. Kantoortegnologie en dataverwerking Kontaksessie 1. Dosent: Sunel van Coller sunel@akademia.ac.za. Inleiding (1.4 –bl. 14). Tegnologie in die sakebedryf. Tegnologie in die samelewing. Assessering. Drie werkopdragte. Twee toetse. Een eksamen.
E N D
Hoër Sertifikaat in Kantooradministrasie Kantoortegnologie en dataverwerking Kontaksessie 1 Dosent: Sunel van Coller sunel@akademia.ac.za
Inleiding (1.4 –bl. 14) Tegnologie in die sakebedryf Tegnologie in die samelewing
Assessering Drie werkopdragte Twee toetse Een eksamen
Wat is kantoortegnologie? Elektroniese en digitale produkte en stelsels wat die sakeonderneming se inligting sodanig beheer dat doelwitte bereik word
Voordele van moderne kantoortegnologie Verhoogde doeltreffendheid Beter buigsaamheid en vermoë Verhoogde kapasiteit
Onmisbare kantoortegnologie Webblaaie E-pos Stempos Internet
Intranet Internet Jan Intranet Sarie Hoofraam Koos
Elektroniese kalenders Kantoorstelselgroepe Telekonferensies Rekenaarkonferensies Audiokonferensies Videokonferensies
Draagbare rekenaars Elektroniese witbord Slimskerm Aftaster
Voorbereiding vir kontaksessie 2 Bl. 29-43
Kantoortegnologie Kontaksessie 2 Sunel van Coller sunel@solidariteit.ac.za
Wat is dataverwerking? Wat is data? Rou feite (woorde en getalle) Wat is inligting? Verstaanbare bruikbare konteks
Metodes van dataverwerking Bondelverwerking Aanlynverwerking Intydse verwerking Verspreide verwerking
Dataverwerkingsaktiwiteite bl. 35 Datavaslegging Strepieskodes Magneetstrooklesers Dataversending
Primêr Datastoring Sekondêr Ter plaatse Verwyderbaar Afstand Dataherwinning