1.79k likes | 5.74k Views
A – Z van Taalleer. R Schutte. KLANKLEER. Jippie , ek kan tog verskillende klanke hoor !. Vokale / klinkers. a e i o u aa ee oo uu s oe n d ie s eu n. Eksplosief ( ontplof ) p,k,t,d,dj,tj, ber g e. Nasaal ( neus ) n,m,ng. Lateraal (l) l ag.
E N D
A – Z van Taalleer R Schutte
KLANKLEER Jippie, ekkan tog verskillendeklankehoor! Vokale / klinkers a e i o u aaeeoouu soen dieseun Eksplosief (ontplof) p,k,t,d,dj,tj,berge Nasaal (neus) n,m,ng Lateraal (l) lag Diftonge / tweeklanke ouuiei y oeioiooiaiaaieeu Triller (tril) rooi Frikatief (vryklanke) SjoeFrikjong, salhaarwraggies ‘n soengee en vry Konsonante/medeklinkers b c d e f g h j k l m n p q r s t v w x z Affrikate (Afrika) Tsetse Tjaka
Lettergrepe en klankgrepe • Lettergrepe (/) • Klankgrepe (-) Oop Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Skryf die woordsoosjyhomhoor! kat / te g o baad / jie g o ka – te baai - kie
Mensespreeksomsklankeverkeerduit! Ontronding seun > seen Oorronding meisie >muisie Palatalisasie geel>gjeel hondjie>hondtjie
Klankverskynsels Sommigewoorde word reguitgespreek al word hullenie so gespelnie! Vokaalreduksie motor > moter Assimilasie hoender . hoener Nasalering en vokalisering dans
SpellingSkryftekens Gravis word gebruikom ‘n woordreguittespreek: dèhènèappèl Akuutword gebruikom ‘n woordtebeklemtoon: bóómdiélééuín ‘n Deeltekenskei twee vokalewatnie tot dieselfdelettergreepbehoortnie. moeërvlieë Pasop: prieeldieet ‘Afkappingstekenword gebruikvir : *weglaatvan ‘n letter hy’s *meervoude en verkleiningvan woordewateindig op i o upama *vanne en namewateindig op es en niegehoor word nie. ‘n Kappiemaak die vokaallanger (Pinokkio-neus): brûekêrelmôre Pasop: vlermuis ‘nKoppeltekenvoeg twee woordeaanmekaar: eende-eier
SpellingLeestekens PUNTaan die einde van ‘n stelsin. By afkortings. KOMMAtussen twee ww. Voormaar en want. Voor en na ‘n aanspreekvorm. Opnoem van klompgoed. By ‘n inlassin/parentese. UITROEPTEKEN na ‘n uitroepsin of bevelsin
VRAAGTEKENaan die einde van spesifieke of algemenevraagsin. HAKIES virinlassin/parentese (ekstrainligting) KOMMAPUNT kom in die plek van ‘n voegwoord.
ELLIPSvir ‘n onderbreking in ‘n sin. Aan die einde van ‘n onvolledige sin. AANDAGSTREEPomaandagtevestig op watvolg / om ‘n parenteseaante dui. AANHALINGSTEKENSomdirektewoordeaante dui. As ietsnieletterlikbedoel word nie. Ietsaantehaal.
DUBBELPUNT Na ‘n dubbelpuntvolgdirekterede of belangrikeinligting. ASTERISK by ‘n woordomaante dui datdaar ‘n verduidelikingonderaan die bladsyvolg.
SpellingHoofletters My juffrousê ALLE EIENAME word met hooflettersgeskryf! So my naam is Saartjie Kekkelbek. Onthou: Die eersteen laastedeel van die naamkryhoofletters: Piet van derMerwe Piet de Wet Piet Cronje Hans die Grote GeagteMeneer Geagtemnr. Van derMerwe Geagtemev. RSchutte LiewePa Die afkortingsmnr. mev. dr. prof. ens. word NOOIT met HOOFLETTERS geskryfbehalwe as ditvooraan ‘n sin is.
Spelreëls Meervoude Verkleining Allewoordewateindig op i o u en beklemtoonde a kry ‘s ( I o u pa, ma) foto’s Alleeienamewateindig op e en s en nieuitgespreek word niekryafkappingsmeervoud (es) Estelle – Estelle’e -heid * -hede (moeilikheid – moelikhede) -kus * - kusse/ ci (kritikus –kritikusse/kritici) -ding * -goed (speelding – speelgoed) buurman/ Engelsman – bure/ Engelse laboratorium – laboratoria millenium – millenia Woordewat op feindig word w – stoof– stowe Kortvokale:dubbelekonsonant (stof – stowwe) Lang vokale: eenkonsonant (stoof – stowe) Die volgendewoorde se vokale word lank in die meervoud: pad – paaie ; gat – gate ; vat - vate Allewoordewateindig op i o u en beklemtoonde a kry ‘s ( i o u pa, ma) foto’tjie Alleeienamewateindig op e en s en nieuitgespreek word niekryafkappings -verkleining (es) Estelle – Estelle’etjie Woordewateindig op t of d kryjie (tandjie) Woordewat op ‘n ieeindigkrytjie (baadjietjie) Woordewat op ‘n langvokaal en m eindigkry pie (boompienaampie) Woordewat op ‘n ngeindig en lettergrepe het val die g weg en krykie (koning– koninkie) Woordewat op ngeindig en net eenlettergreep het kryetjie (slang – slangetjie) Kortvokale:dubbelekonsonant (stof – stoffie) Lang vokale: eenkonsonant (stoof – stofie) Die volgendewoorde se vokale word lank in die verkleining: pad – paadjie; gat – gaatjie; vat- vaatjie ONTHOU: skilpad - skilpadjie
Spelreëls (vervolg) Trappe van vergelyking StellendeVergrotendeOortreffende skuskuwer die skuuste boos boser (langvokale) die boosste (eindig op ‘n s, twee s’e) los losser (kortvokale) die losste Woordewateindig op “ë” krygewoonlikmeer en mees: Geboëmeergeboë die meesgeboë Intensiewevorme Intensiewevorme is altyd EEN WOORD behalwewawydoop en wawydwakker! Waarom word boom met een o geskryf en bome met twee o’s? Boom se oo is ‘n langvokaal in ‘n geslotelettergreep en bome se o ‘n langvokaal in ‘n ooplettergreep. Waarom word visstok met twee s’egeskryf? Twee stammeeeneindig op ‘n s en die ander begin met ‘n s. Waarom word losser met twee s’egeskryf? ‘n Kortbeklemtoondevokaalkrydubbelekonsonant.
Woordsoorte BYVOEGLIKE NAAMWOORD(b.nw.) Word soosplooie net bygevoeg, beskryf die s.nw. LIDWOORD (die / ’n) SELFSTANDIGE NAAMWOORD(s.nw.) Alleswatek met my oëkansien Kan meervoud en verkleininghê WERKWOORD (ww.) Soosekniesonderasemkanleefkan ‘n sin niesonder ‘n ww. bestaannie BYWOORD (bw.) By my mondkomwoordeuit En beskryf die ww. VOEGWOORD voegsinnesoos my nek my kop aan my lyfvoeg. (en maar) TUSSENWERPSEL omiets uitteroep (eina) Jan TELWOORDEkangebruik word omtetel (een twee baie min duisend) Voorsetsel VOORNAAMWOORDE kom in die plek van ‘n persoon se naam. (hysyons) VOORSETSEL gaansaam met die s.nw. (in op aan)
Woordsoorte Persoonlikevnw. Hykuier by haar. Besitlikevnw. Dit is haar pen Betreklikevnw. watwaarmee Vraendevnw, Watdoenjy? Aanwysendevnw. hierdie, dié Onpersoonlikevnw. dit Onbepaaldevnw. iemand, niemand Wederkerigevnw. Hulleklapmekaar Wederkerendevnw. Hyvererghom. Voornaamwoord Einame (Koos, Balfour) Soortname (bank, kind) Versamelname(kuddebeeste) Stofname (goud, grond) Maatname (lepelsout) Abstrakte (liefde, opoffering) Selfstandigenaamwoord Hoofww./ selfstandigeww. Hytrek vandag. Deeltjieww. Hytrekklereaan. Hulpww. Hyhetgetrek Kyhetaangetrek. Koppelww. Hyissiekvandag. Infinitief Ek is besigomteleer. Werkwoord
Woordsoorte Bywoord van plek Waar? Hy sing buite. Bywoord van wyse Hoe? Hy sing mooi. Bywoord van Tyd Wanneer? Hy sing soggens. Bywoord van graad Hy sing baiemooi Bywoord Hooftelwoord (hoeveel) Bepaald twee, duisend Onbepaald baiemenigte Rangtelwoord (hoeveelste) Bepaald Tweedevierde Onbepaald Middelstelaaste Telwoord Attributief (voors.nw.) Die mooimeisie. Predikatief(nas.nw.) Die meisie is mooi. Byvoeglikenaamwoord Voegwoord Neweskikkende en, maar, want Onderskikkende omdat, asof Tussenwerpsel Voorsetsel Word gebruikomgevoeluittedruk. Eina Ag nee sies Gaansaam met ‘n s.nw. In die boom Onderdie boom Aandie boom
Deelwoorde Deelwoorde is ‘n byvoeglikenaamwoordof‘nbywoordwat van ‘n werkwoordafgelei is, maarvalnieonderwoordsoortenie. Bv. Die meisiesing . Die singendemeisie. wekrwoordbyvoeglikenaamwoord EN deelwoord Hy loop al singende. bywoord EN deelwoord Teenwoordigedeelwoord (dit is besigomtegebeur) Singendemeisie Dansendemense Laggendekinders Hyeetstaande Verlededeelwoord (dit het klaargebeur) Gekaptehout (swakverlededeelwoord) Bebreekteglas (swak) Gebroke hart (sterkverlededeelwoord) Aangenomekind (sterk) (sterkverlededeelwoorde se klinkerverander)
Woordvorming + + +
Woordvorming stam boek stam sak samestelling boeksak afleiding ongelukkig premorfeem on postmorfeem ig stam geluk samestellendeafleiding ongelukstonele pre one stam geluk stam toneel post e
Woordvorming stam/ basis • Pre- en postmorfemekan: • Betekenisfunksiehê: onthoof - neemwegseuntjie– verkleining • Woordsoortelikefunksiehê: onthoof – werkwoordvormer simpleks (net ‘n stam) kompleks (kaniets van woordwegvat) kern bepaler boek boeke boek sak
Sinsleer Sinstipes Sinswyses Stelsin (indikatief) Ditreënvandag. Vraagsin (interrogatief) Algemenevraagsin(antwoordkanja of nee wees) Is jymoeg? Spesifiekevraagsin( het ‘n spesifiekeantwoord) Hoe oud is jy? Bevelsin(imperatief) Doenjouhuiswerk! Wenssin Was ekmaar slim. Uitroepsin Eina, jymaak my seer! Aanwysendewyse Vraendewyse Gebiedendewyse Toevoegendewyse
SinsontledingEnkelvoudige sin Byvoeglikebepalingbeskryfonderwerp en voorwerp. Watter + onderwerp? Watter + voorwerp? ‘n Sin met eenwerkwoord(gesegde). Onderwerp Wie of wat + werkwoord? Voorwerp Werkwoord + wie of wat? Gesegde Wat word gedoen? Bywoordelikebepaling Beskryf die gesegde Hoe + ww. = wyse Waar + ww. = plek Wanneer + ww. = tyd Die man met die snorvoerdie kleinhondjieonder die boom.
Enkelvoudige sin (vervolg) Voorwerp die hondjie Onderwerp Die man Gesegde voer Watterhondjie? Waarvoer ? Watter man? Byvoeglikebepaling met die snor Bywoordelikebepaling onder die boom Byvoeglikebepaling klein
SinsontledingSaamgestelde sin ‘n Sin met meer as eenwerkwoord, ‘n hoofsin met bysinne. Byvoeglikebysinbeskryf die onderwerp en voorwerp. Watter + onderwerp Watter + voorwerp Onderwerp Voorwerp Gesegde Bywoordelikebysinbeskryf die gesegde Hoe + ww. = wyse Waar + ww. = plek Wanneer + ww. = tyd Die man wat ‘n snor het voerdie hondjiewatklein is terwylhyonder die boom lê.
Saamgestelde sin (vervolg) Voorwerp die hondjie Onderwerp Die man Gesegde voer Watterhondjie? Wanneervoer ? Watter man? Byvoeglikebysin wat‘n snor het Bywoordelikebysin terwylhyonder die boom lê Byvoeglikebysin watklein is Onthou: ‘n bysinmoet ‘n laswoordhê!
SinsontledingVeelvoudige sin ‘n Veelvoudige sin is ‘n hoofsin en ‘n neweskikkendehoofsinwatdeur die voegwoordeen, maar,wantgelas word. ONTHOU: EN = aaneenskakelend MAAR = teenstellend WANT = redegewend Die man is sieken syvrou is nie by die huisnie. hoofsinneweskikkendehoofsin Die man is siek,maarhygaanwerk toe hoofsin.neweskikkendehoofsin Die man is siek, want hy het in die reëngeloop. hoofsinneweskikkendehoofsin
Lydende en bedrywendevorm Onthou in lydendevormstaan die hoofww. altydaan die einde van die sin. Onthoutydblydieselfde Verledetyd: het – is Teenw. tyd : vang - word Toekom. tyd: sal – sal word Lydendevorm Bedrywendevorm Die seun het ‘n appelgeëet. Die appel is deur die seungeëet. Die seuneet ‘n appel. ‘n Appel word deur die seungeëet Die seunsal ‘n appeleet. ‘n Appelsaldeur die seungeëet word.
Direkte en indirekterede Nou ... Hier ... Hierdie ... Vandag ... Gister ... More ... ...toe ... daar ... daardie ... daardie dag ... die vorige dag die volgende dag Teenwoordigetyd Verledetyd Direkterede is iemand se direktewoorde en kom in aanhalingstekens. Indirekterede is woordewatoorvertel word en komnie in aanhalingstekensnie en het eindig met ‘n punt. Ek is vandagbaiegelukkig.. Die seunsêdathyvandagbaiegelukkig is. Die seun het gesêdathydaardie dag baiegelukkig was.
Ontkenning iemandniemand êrensnêrens ietsniks ooitnooit al ooitnognooit nienie Of jy of ekmoetgaan. Nogjynogekmoetgaan Eetjoukos! Moeniejoukoseetnie!
Taalverskynsels Pleonasme (Plenty words) Onnodigewoorde in ‘n sin ‘n rondesirkel Toutologie (Knope in ‘n tou) Herhaling van woord met dieselfdebetekenis bulldoghond Volksetimologie (onsouvolkie is snaaks) Skryf Afr. Woorddatditsoos Engels klink bicycle – baiesukkel
Taalverskynsels (vervolg) Neologisme (new words) Nuwewoorde rekenaarmuis Argaïsme (argiewe) Ouwoorde Hy is de duiwel in. Analogie Woorde word op dieselfdemaniergevorm. trouroktroukartrouring Kontaminasie (kontannie my nasiebesmet) taalbesmetting Ek het my motor verassureer verseker + assuransie
Betekenisleer Sinonieme Verskillendewoordewatdieselfdebeteken meisie - dogter Homofone Woordewateendersklinkmaar verskillende spelling en betekenis het. Hywyssyboudevirons. Ekdraai die bouteen moere vas Antonieme Woorde met die teenoorgesteldebetekenis seun - dogter Paronieme Woordewat van dieselfde stamafgelei is. kameelperde kameelperdjie Homonieme Dieselfdewoordkanverskillendebetekenissehê Ekwysmet my vinger Hy is baiewys. Polisemie Woordewatdieselfdegespel word en verskil in betekenismaar handeloordieselfde ding. Ekgaanskool toe. (gebou) Ekhou van skool. (werk)