1 / 25

TOTALE PAKKETVERGOEDING MET BUIGSAME VOORDEELOPSIES VIR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

TOTALE PAKKETVERGOEDING MET BUIGSAME VOORDEELOPSIES VIR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH. Inligtingsessie Doelwitte. inligting…bespreking…terugvoer. huidige vergoedingstelsel totale pakketvergoeding buigsame voordele opsies implikasies van verandering.

halil
Download Presentation

TOTALE PAKKETVERGOEDING MET BUIGSAME VOORDEELOPSIES VIR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. TOTALE PAKKETVERGOEDING MET BUIGSAME VOORDEELOPSIES VIR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

  2. Inligtingsessie Doelwitte inligting…bespreking…terugvoer • huidige vergoedingstelsel • totale pakketvergoeding • buigsame voordele opsies • implikasies van verandering

  3. Wat is beperkend aan Salaris + Voordele ? • swak bestuur van arbeidskostes • probleme met vergoedingsgelykheid • beskou as paternalisties • personeelbehoeftes oorgesien • nie markverwant nie • ondermyn prestasiebeoordeling • belastingwetgewing

  4. Totale Vergoeding Gewaarborgde Vergoeding Prestasieverwante Vergoeding Opleiding en Ontwikkeling Werksomgewing Totale Vergoedingstrategie

  5. Implementeringsdoelwitte • in ooreenstemming met SARS • markmededingend • individuele buigsaamheid + keuse • kontrole oor arbeidskoste • verbeter prestasiegebaseerde betaling • beperk gesondheidsorgverpligtinge • spreek interne gelykheid aan

  6. Oorskakeling na Totale Pakket • 1.Bepaal Totale Pakket • waarde van voordele • benutting van voordele • 2. Bepaal voordele keuses • basiese voordele • opsionele voordele

  7. #3 #2 Gelykstelling Pakket- waardering Oorgangsproses #4 #1 Huidige Salaris + voordele TP Ontwerp Toelae Medies Aftrede Basiese Salaris

  8. VERANDERLIKE VERGOEDING VERANDERLIKE VERGOEDING TOELAE TOTALE PAKKET VOORDELE + KONTANT VOORDELE GESONDHEID AFTREDE BASIESE SALARIS Bepaal Totale Pakket

  9. Pakketkomponente • basiese salaris • diensbonus • huiseienaartoelae • onthaaltoelae • koshuistoelae • aftreebydrae • mediesefondsbydrae • motortoelae • GLV • ander toelae

  10. VERANDERLIKE VERGOEDING VERANDERLIKE VERGOEDING BASIES TOTALE PAKKET VOORDELE + KONTANT OPSIONEEL KONTANT AFTREKKINGS Voordeelontwerp

  11. Huidig Aanbeveling Komponent Aftreefonds Totale bydrae 15% van salaris • Universiteitsbydrae tot pakket toegevoeg • 10-20% van pensioengewende inkomste teen 2,5% intervalle Pensioenfonds Werknemer 7,5% en werkgewer 20,6% (gem) van salaris • Geen verandering in voordeel Mediesefonds • Opsioneel vir vlakke 15- 17 • Opsionele keuses • Aftreevoordele • Universiteitsbydrae tot pakket toegevoeg • Min Providential Plus L+0 • Verpligtend vir vlakke 1 – 14 • Nuwe L’e geen aftreevoordeel Voordeelontwerp

  12. Voordeelontwerp

  13. Voordeelontwerp

  14. Markverwante TP • Definieer pensioen- • gewende inkomste • 3. Pakketstruktureringsreëls • 4. Werknemeropvoeding Individu selekteer voordele: 1. Individuele diskresie 2. Geen addisionele maatskappykoste Oorgang na Totale Pakket Maatskappy verantwoordelikheid Werknemer verantwoordelikheid

  15. Oorgangsproses STAP 1: OUDIT HUIDIGE VOORDELE • aanstelling van werksgroep • doelwitbepaling • voordeelwaarde bepaling • stel totale pakket vas • voorgestelde voordeelontwerp • werknemer fokusgroepe • finale kostebepaling • implementeringsbesluit • implementeringsplan

  16. Oorgangsproses STAP 2 : BEPLANNING & ONTWIKKELING • finaliseer voordelestruktuur • bepaal werknemerkommuniksie • pas voordelereëls aan • pas beleid en prosedure aan • verander betalingstelsels • ontwikkel pakketmodelleringsagteware

  17. Oorgangsproses STAP 3 : IMPLEMENTERING • betalingstelselveranderinge • werknemerkommunikasie • installeer sagteware • pakketmodellering • parallel ‘payroll run’ • implementeer

  18. aanpassing by lewensbehoeftes verbeterde keuse en aanpasbaarheid persoonlike finansiële beplanning vergoedingsgelykheid Voordele vir die werknemer

  19. kostebeheer –en bestuur prestasieverwante vergoeding vergoedingsgelykheid beste vergoedingspraktyk werkgewer van keuse Voordele vir die Universiteit

  20. VERANDERLIKE VERGOEDING VOORDELE GEWAARBORGDE VERGOEDING TOTALE PAKKET verbind “voordele” en prestasiebeoordeling Prestasie Markverwantheid en individuele prestasie

  21. Voorbeeld: Pakketmodel

  22. Watter elemente van TP vergoeding hou julle van?

  23. Watter elemente van TP vergoeding hou julle nie van nie?

  24. wat hinder ? wat werk ? Hoe voel werknemers oor die huidige vergoedingstelsel ?

More Related