1 / 8

MAAK NATUURVRIENDELIK TUIN

Little Ranch. MAAK NATUURVRIENDELIK TUIN. Prof. Gerrit van Tonder ( 082-453-6056) Instituut vir Grondwaterstudies Universiteit van die Vrystaat. Wat die TUINIER vir die OMGEWING kan doen. 1. Wees gebalanseerd 2. Maak natuurvriendelik tuin Verminder jou koolstofvoetspoo r (CO 2 )

hedya
Download Presentation

MAAK NATUURVRIENDELIK TUIN

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Little Ranch MAAKNATUURVRIENDELIKTUIN Prof. Gerrit van Tonder (082-453-6056) InstituutvirGrondwaterstudies Universiteit van die Vrystaat

  2. Wat die TUINIERvir die OMGEWINGkandoen • 1. Wees gebalanseerd • 2. Maak natuurvriendelik tuin • Verminder jou koolstofvoetspoor (CO2) • Maak meer gebruik van kompos (vir elke ton kompostoevoeging word die CO2 in die atmosfeer met 1 ton verminder) • Minimum omspit en bewerking van grond (begin metodes in tuin toepas wat sal sorg dat jy oor een jaar sal kan oorslaan na GEEN-BEWERKING) • Met elke 500 liter brandstof wat gebruik word, verhoog die CO2 in die atmosfeer met 1 ton – selfs boere kan na minimum bewerking strewe en sodoende brandstof bespaar • Plaas ‘n organiese deklaag op u bogrond (lusern-hooi, strooi, blare, grassnysels, boombas, grond-boontjiedoppe) – dit verminder watergebruik aansienlik en plaas koolstof terug in die grond • Maak meer van inheemse plante gebruik • Beperk vinnig oplosbare stikstofkunsmisse tot ’n absolute minimum (bv. KAN, Ureum) – gebruik liewer organiese kunsmis of konynpille • ‘n Uitstekende stadigvrystellende stikstofkunsmis is BLACK UREA – by Koöperasie te koop teen R270 vir ‘n50 kg sak. Of gebruik Madumbi Humate + Ureum • Moenie sistemiese plaagdoders gebruik nie • Begin jou eie erdwurmplaas (rooi-erdwurm en nie die tuin-erdwurm nie) • Kweek jou eie groente in lasagne-beddings

  3. Maak die GrondjouPASSIE en die res salvolg Met natuurvriendelike tuinmaak word die grondorganismes gevoed wat die organiese materiaal afbreek in vorms wat die plante kan opneem. Sintetiese kunsmisse word hoofsaaklik direk deur die plant opgeneem. Die organiese produkte word stadig vrygestel, terwyl die meeste sintetiese kunsmisse vinnig vrygestel word aan die plant. Gesonde plante benodig water, vrugbare diep grond (goeie tekstuur, struktuur, biologiese lewe asook ʼn hoë vashouvermoë van chemiese elemente en die regte pH), en dan son en lug.

  4. Samestelling van Grond Tekstuur van grond(% sand, silk en klei) Little Ranch pH – suurheid van grondKAV – stoorkapasiteit van grond Hoeveelheidorganiesemateriaal Klei- en humusinhoud Glomalieninoud (proteïenerigegom) Grondvoedselketting (hoe lewendig is die grond) Aantalgrondorganismes Biodiversiwiteit van grond Biomassa van grond Aantalerdwurms

  5. VerbeterjouGrond Little Ranch

  6. “If the bee disappeared off the surface of the globe, then man would only have four years of life left. No more bees, no more pollination, no more plants, no more animals, no more man” — Albert Einstein

  7. Bees are world-class navigators. Honeybees communicate direction and distance from the hive to nectar sources through a sophisticated dance "language". In 1973, Karl von Frisch received a Nobel Prize for deciphering this bee language, which consists of a circle dance and a tail wagging dance. It accurately tells other bees the angle from the sun and the distance to the nectar. Bees use the sun as a compass. Even when the sun is obscured by clouds, bees can detect it's position from the light in brighter patches of the sky. Bees also can see ultraviolet designs in flowers like an airplane circling an airport sees the landing lights on a runway. Honeybees also have a built-in clock that appears to be synchronised with the secretion of nectar from flowers.

More Related