1 / 12

Hede

This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy to leave behind.

huong
Download Presentation

Hede

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy to leave behind.

  2. POINTS ON HOW TO IMPROVE YOUR LIFEPersonality:1. Don't compare your life to others'. You have no idea what their journey is all about.2. Don't have negative thoughts of things you cannot control. Instead invest your energy in the positive present moment 3. Don't over do; keep your limits 4. Don't take yourself so seriously; no one else does 5. Don't waste your precious energy on gossip 6. Dream more while you are awake   7. Envy is a waste of time. You already have all you need..8. Forget issues of the past. Don't remind your partner of his/her mistakes of the past. That will ruin your present happiness.9. Life is too short to waste time hating anyone. Don't hate others.10. Make peace with your past so it won't spoil the present 11. No one is in charge of your happiness except you 12. Realize that life is a school and you are here to learn.        Problems are simply part of the curriculum that appear and fade away like algebra class but the lessons you learn will last a lifetime.13. Smile and laugh more14. You don't have to win every argument. Agree to disagree.

  3. Community:15. Call your family often16. Each day give something good to others 17. Forgive everyone for everything 18. Spend time with people over the age of 70 & under the age of 6 19. Try to make at least three people smile each day 20. What other people think of you is none of your business 21. Your job will not take care of you when you are sick. Your family and friends will. Stay in touch.Life:22. Put GOD first in anything and everything that you think, say and do. 23. GOD heals everything 24. Do the right things 25. However good or bad a situation is, it will change 26. No matter how you feel, get up, dress up and show up 27. The best is yet to come 28. Get rid of anything that isn't useful, beautiful or joyful 29. When you awake alive in the morning, thank GOD for it 30. If you know GOD you will always be happy. So, be happy. 

  4. Die lewe het nie 'n "rewind"-knoppie nie!"Jy mag maar jou koffie slurp of in jou piering gooi. Jy mag met vuil voete uit die komposhoop oor ons wit mat loop. Jy mag jou naels byt, vals sing, swak groente huis toe bring, die badkamer omkrap, die nat vloer opdroog met my waslap... Jy mag maar snags hard snork, oor koue voete brom... as jy net terug kan kom"

  5. So lees Hester Heese se bekende gedig. Ja, hoeveel van ons het al gewens dat die lewe 'n "rewind" knoppie het. Dat ons kans kan kry om óór te leef: Om terug te gaan op ons spore en dinge ánders te doen. Dan kon ons dalk meer begrip toon, meer geduld hê en met groter deernis optree. Ons kon dan meer aanvaar, minder kritiseer, meer luister, minder praat, meer omgee en minder ongenaakbaar wees... Dan kon ons ons lewensspel oor speel, beter verhoudings bou en meer liefhê.

  6. Maar nou weet ons: die lewe is toe nié 'n kleedrepetisie nie. Ons is nóú reeds besig met die finale verhoogstuk van ons lewens. Dis 'n wakker-skrik-gedagte wanneer ons besef dat ons ook in ons verhoudingslewe besig is met die finale spel. En vir ons almal is gister vir altyd verby... en môre ons dalk nie beskore nie. Tóg hetons vandág! Hierdie dag is aan ons gegee sodat ons positiewe deposito's kan maak in die lewens van hulle wat aan ons geleen is. Daarom kan ons kies om - ongeag al ons onperfekte gisters - 'n groter rol in die liefde tussen mense te speel. Ons kan dit doen deur:

  7. * Minder te veroordeel en ander met groter onvoorwaardelikheid te aanvaar. Ja, ons kan dit doen deur lief te wees vir die ander vir wie en wat hulle ís. Nie vir wat ons nog van hulle wil máák nie; * Minder krities te wees oor die kléín, onbelangrike dingetjies en meer ingestel te wees op die groot dinge wat wél reg, goed en bewonderingswaardig is; * Minder selfsugtig en selfgesentreerd te wees en ander se belange hoër as ons eie te stel; * Minder geïrriteerd en ongeduldig te wees en te bid vir 'n hartvol sagmoedigheid, nederigheid en geduld; en * Minder humeurig, opvlieënd en haatdraend te wees omdat ons diep onder die besef is van God se sagte liefde en onverdiende genade in óns lewens.

  8. Onthou Albert Einstein se woorde dat nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel, getel kan word nie. Gaan leef die maand vir die dinge wat regtig tel...

  9. Verlede Hede Toekoms

  10. Waar is jou hart ?

  11. Jahweh verander nooit, Hy is gister, vandag en môre dieselfde. Die verlede, hede en toekoms behoort aan Hom. Tyd behoort aan Hom, maar ons kan besluit waar ons hart sal wees, Want waar jou hart is daar sal jou skat wees!

  12. Vergeet van gister Leef vir vandag Droom oor môre DIE KEUSE IS JOUNE !

More Related