260 likes | 555 Views
Spreuke 8:22-31. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Om teen wysheid te handel is om teen die Skepping en Skepper in te gaan
“Wysheid was vir God soos ’n lieflingskind. Dag vir dag het Hy haar geniet. Soos ’n blye huppelende kind het die wysheid die hele aarde vol gespeel. Op ’n dag het die wysheid met Adam se kinders kennis gemaak. Tot vandag toe geniet sy hierdie vrolike verhouding met sy nageslag.”
“Her laughter is an invitation to people to enjoy creation by participation in its goodness. And the path to that goodness is found in Wisdom.”
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
We are called to learn the truth, tell the truth, live the truth. James W. Sire
God’s gift of wisdom makes us more humble, more joyful, more godly, more quick-sighted as to His will, more resolute in the doing of it. J. I. Packer
Wysheid is nader as ons kniel as wanneer ons vlieg Wysheid begin as ons kniel voor God! William Wordsworth
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Hy wat nie weet nie en nie weet dat hy nie weet nie – hy is dwaas; ignoreer hom. Hy wat nie weet nie en weet dat hy nie weet nie – hy is onervare; leer hom. Hy wat weet en nie weet dat hy weet nie – hy is aan die slaap; maak hom wakker. Hy wat weet en weet dat hy weet omdat hy weet waar die Bron van wysheid is – hy is wys; volg hom. – ’n Arabiese spreuk
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Alberic the Wise “Dit is baie beter om te soek na iets wat ek dalk nooit in die lewe sal hê nie as om te vind wat ek nie regtig wil hê nie.”
In jou soeke na wysheid is jy wys; deur jou te verbeel dat jy dit reeds bereik het, is jy dwaas.
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Genade vernietFLAM 139 Genade verniet oor my uitgegiet Ek skuld U al my dae oor en oor
My wysheid my wins Help my net mooi niks Ek smag na U en U alleen My hart Jesus sing
Deur die koudste nag Deur die langste dag Elke oomblik sal ek onthou van U trou, o Heer, In my tyd van seer was U liefde om my gevou
U liefde in my lewe gaan my verstand te bowe Geen ander belofte as dit wat U belowe