340 likes | 503 Views
TEACHING AND LEARNING INTEGERS First, we agree, that learning/understanding means connecting it to previous knowledge. SO, THE FUNDAMENTAL, MOST IMPORTANT PRINCIPLE IS THAT PLANNING TEACHING SHOULD BE BASED ON WHAT WE KNOW ABOUT CHILDREN.
E N D
TEACHING AND LEARNING INTEGERS First, we agree, that learning/understanding means connecting it to previous knowledge. SO, THE FUNDAMENTAL, MOST IMPORTANT PRINCIPLE IS THAT PLANNING TEACHING SHOULD BE BASED ON WHAT WE KNOW ABOUT CHILDREN. YES, CHILDREN IN GENERAL, BUT ESPECIALLY THESE CHILDREN IN FRONT OF ME IN CLASS! SO, WE MUST KNOW WHAT CHILDREN KNOW!!!!! Use a diagnostic approach ...
DIFFERENT MEANINGS OF SUBTRACTION x = 43 – 18 Neem weg?? 18 + x = 43
Onderrigteorie en -praktyk in Wiskunde: 'n Kortbegrip • Onderrigteorie behels pogings tot • identifisering en beskrywing van die verskillende opsies (alternatiewe) wat daar ten opsigte van Wiskunde-onderrig en -leer bestaan • identifisering en ontleding van die implikasies van die uitoefening van verskillende opsies ten opsigte van die aard en gehalte van leeruitkomste sowel as van die produktiwiteit (spesifiek tydseffektiwiteit) van Wiskunde-onderrig, en • verklaring van die verskille tussen die implikasies van verskillende opsies. • Onderrigpraktyk behels die rasionele keuse tussen opsies vir spesifieke inhoude en spesifieke leerlinge. So, wat is die alternatiewe?
Om Wiskunde te leer behels die konstruksie van wiskundige "begrippe" (in die mees algemene sin van die woord) deur leerders. Leer is 'n individuele konstruktiewe sowel as 'n sosiale interaktiewe proses. • Wiskunde-onderrig behels • die inisiëring van leergeleenthede, d.w.s. geleenthede waarbinne leerders wiskundige begrippe kan konstrueer, sowel as • die bestuur van hierdie geleenthede, en • die monitering van die leeruitkomste. • 'n Basiese opsie wat telkens in Wiskunde-onderrig uitgeoefen moet word, is of leerders geleentheid gegee word om hul kennis na aanleiding van die uitvoering van take/die oplos van probleme te konstrueer, of by wyse van vertolking van beskrywings (uiteensettings, verduidelikings) wat aan hulle verskaf word. Indien dit d.m.v. take/probleme is, is daar die opsie om die probleme individueel of in kleingroepe op te los.
Ideas and thoughts cannot be communicated in the sense that meaning is packaged into words and "sent" to another who unpacks the meaning from the sentences. That is, as much as we would like to, we cannot put ideas in students' heads, they will and must construct their own meanings. Our attempts at communication do not result in conveying meaning but rather our expression evoke meaning in another, different meanings for each person. • Grayson Wheatley (1991)
Leerkrag SENDER MESSAGE Leerstof Leerder MEDIUM RECEIVER ENGINEERING METAPHORE
Kan jy ’n verduideliking gee vir elke bewerkingsgeval vir elke konteks? Motiveer as dit onmoontlik is!
6 438 420 7 70 6 438 SUBTRACT! BRING DOWN! 42 1 8 18 1. Divide 2. Multiply 3. Subtract 4. Birdie falls out of nest
DO NOT CONFUSE A MNEMONIC – A MEMORY AID WITH UNDERSTANDING! The steps for long division are Divide, Multiply, Subtract, Bring Down: Dad Mom Sister Brother Dead Monkies Smell Bad Dracula Must Suck Blood
Sex On Holidays Can Always Have The Odd Advantage Sex On Holiday Can Add Highlights To Our Adventures
THOU SHALT NOT DIVIDE BY ZERO! THOU SHALT NOT ADD UNLIKE TERMS! FIRST MULTIPLY, THEN ADD
REAL WORLD MATHEMATICS d = 2,3 – 0,05t d = 2,3 – 0,05(¯1)
CONCEPTS FIRST PRINCIPLES SEMANTIC MEANING PRELIMENARY ALGORITHM GRADUAL SOPHISTICATION SYMBOLS RULES SYNTACTIC MEANING FINAL ALGORITHM
FRONT BACK MAKING MATHEMATICS FINISHED MATHEMATICS 0,2 0,03 = ? Number of decimal places …
FRONT BACK MAKING MATHEMATICS FINISHED MATHEMATICS
TRANSPOSE! Solve for x: 2x + 3 = 5 2x + 3 = 5 2x = 5 – 3 2x + 3 – 3 = 5 – 3 2x + 0 = 5 – 3 2x = 5 – 3 Learners can themselves gradually shorten the real thing from back to front! Why the surface, face-value interpretation of “taking over”??
. . . the research brings Good News and Bad News. The Good News is that, basically, students are acting like creative young scientists, interpreting their lessons through their own generalizations. The Bad News is that their methods of generalizing are often faulty. Steve Maurer, 1987 The symbolism of algebra is its glory. But it is also its curse. William Betz, 1930
Grade 4: one decimal place: Arrange from the smallest to largest:0.2 0.7 0.4 Grade 5: two decimal places: Arrange from the smallest to largest:0.23 0.72 0.48 Grade 6: three decimal places: Arrange from the smallest to largest:0.234 0.725 0.483 THE CASE OF DECIMALS Arrange from the smallest to largest:0.23 0.7 0.483
A MULTIPLICATION EXAMPLE: 12 + 12 10 + 10 =202 + 2 = 420 + 4 = 24 2 12 = 24 3 12 = 36 4 12 = 48 5 12 = 510 Should develop a mathematical culture! Check answers. Does it make sense? Is it always true?
’N AANBIEDINGSTRATEGIE 1. DIAGNOSE VAN INTUÏSIES/WANKONSEPTEDiagnostiese toets, klasbespreking • 2. KONSEPONDERSTEUNING • VERGELYK 4 vs 2, ENS • VERGELYKINGS: 4 + x = 3 • TEMPERATUUR 3. DISKRETE OBJEKTE/ANALOGIE MET POS GETALLE 7 + 5 ... 6 4 ... 7 –5 ... Laat kinders hul intuïsies gebruik en formaliseer!
4 4 = 16 4 4 = 16 4 3 = 12 3 4 = 12 4 2 = 8 2 4 = 8 4 1 = 4 1 4 = 4 4 0 = 0 0 4 = 0 4 ¯1 = ¯1 4 = 4 ¯2 = ¯2 4 = 4 ¯3 = ¯3 4 = WAT VAN ¯3 4 ? PATRONE Formuleer eie reëls (hulpmiddel om te onthou; nodig vir spoed …)
4. OORLOG-OORLOG 10 + 3 = 8 + 5 = 12 + 2 = Voorlopige algoritme om antwoorde te ontwikkel as data vir induksie, bv. 10 + 3 = 7 + 3 + 3 = 7 + 0 = 7 1 + 3 = 4 + 5 = 2 + 8 = Eie reëls via INDUKSIE 3 + 7 = 8 + 5 = 6 + 9 = Verdere oefening waar leerlinge hul REËLS gebruik
Voorlopige algoritme: 7 –5 = 12 + 5 –5 = 12 + 0 = 12 5. ATOOM? 7 –5 = 9 –4 = 1 –6 = ... 4 – 4 = 0 4 – 3 = 1 4 – 2 = 2 4 – 1 = 3 4 – 0 = 4 4 – ¯1 = 4 – ¯2 = 4 – ¯3 = 4 – ¯4 = 4 – ¯5 = Eie reëls via INDUKSIE Refleksie: Aftrek maak nie kleiner nie!
Voorlopige algoritme: 4 ¯4 = ¯16 ¯4 4 = ¯16 3 ¯4 = ¯12 ¯4 3 = ¯12 2 ¯4 = ¯8 ¯4 2 = ¯8 1 ¯4 = ¯4 ¯4 1 = ¯4 0 ¯4 = 0 ¯4 0 = 0 ¯1 ¯ 4 = ¯4 ¯1 = ¯2 ¯4 = ¯4 ¯2 = ¯3 ¯4 = ¯4 ¯3 = 6. PATRONE/AKSIOMAS? ¯3 ¯4 = ? Eie reëls via induksie Deduktiewe oortuiging? ¯3 0 = ¯3 (4 + ¯4) = 0 ¯3 4 + ¯3 ¯4 = 0 ¯12 + ? = 0 Kliek vir aktiwiteit: