430 likes | 1.26k Views
Seksualiteit. Seksualiteit. Seksualiteit is egter meer as net seksuele gevoelens of geslagsomgang . Dit gaan ook daaroor hoe jy oor jouself voel en hoe jy jou eie en ander mense se seksualiteit hanteer .
E N D
Seksualiteit • Seksualiteit is egtermeer as net seksuelegevoelens of geslagsomgang. Ditgaanookdaaroor hoe jyoorjouselfvoel en hoe jyjoueie en andermense se seksualiteithanteer. • Joutienerjare is die jarewanneerjy ʼn groot mate van veranderingondervind: • Liggaam • Emosies • Gedagtes
Invloed van vriende en klasmaats op seksualiteit • Vriende en portuurgroepespeel ʼn belangrikerol in tieners se lewe. • Hulle het ookʼn grootinvloed, op die vorming van jouidentiteit en die vasstelling van die rolle, watjy in die lewemoetspeel, hê.
Gesins en gemeenskapsnormewatseksualiteitbeïnvloed • Normeis die reëlswaarvolgens die samelewing en dusgemeenskappe en gesinneleef. Ditkangesien word as aanvaarbarestandaardevirgedrag. • Hierdienorme word dikwelsneergeskryfen word formelereëls of wette. • Elkegemeenskap het ʼn stelnormeoorseks en seksualiteit. Ditsluitformele en informelereëls in voor die manierwaarop mans en vrouebehoort op te tree.
Kulturelewaardeswat ʼn uitwerking het op seksualiteit • ʼn Waardeis ietswaarinjyglowatvirjoubelangrikis. • Verskillendekulturehegwaardeaanverskillendedinge. Dit is moontlikdatkultuurwaardes ʼn uitwerkingkanhê op ʼn tiener se ontwikkelendeseksualiteit. • Daar is kulturewaar mans en seunsbelangriker as vroue en meisies is.
Sosialedruk, insluitend die media, watseksualiteitbeïnvloed • Tienersondervindverskillendedruksituasieswanneerhullehulleidentiteitontwikkel. • Die drukkan van baiegebiedekom: • Gesinne • Gemeenskappe • Kultuur • Tydgenote ONS NOEM DIT SOSIALEDRUK
Daarbykan die mediaookdruk op tienersplaas. • Die media skep ʼn valsbeeld van hoe tienerseuns en meisiesmoetlyk en optree. • Die media kanegterook ʼn positiewerolspeeldeurinligtingoortedraoorseksualiteit en verantwoordelikeseksuelegedrag.
OPSOMMING Wat is dit ? Invloed van vriende en klasmaats op seksualiteit Kulturelewaardeswat ʼn uitwerking het op seksualiteit seksualiteit Sosialedruk, insluitend die media, watseksualiteitbeïnvloed Gesins en gemeenskapsnormewatseksualiteitbeïnvloed
Gevallestudie 1 • Die storie van Susan • Vrae1 • Wat is die normeoorseks in Susan se gemeenskap? • Vrae2 • Dink jy die norme is neergeskryf of meerformeel? Verduidelikjouantwoord. • Vrae3 • Verduidelik in joueiewoordewaarom Susan en haarouersbaklei het.
Vraag 4 • Dink jy Susan se ouerskonandersopgetree het voorsyswangergeword het? Verduidelikjouantwoord. • Vraag 5 • Waarom dink jy het Susan weggeloop? • Vraag 6 • Dink jydit was die bestemanierom die onenigheiduit die wegteruim? Verduidelikjouantwoord. • Vraag 7 • Watkon Susan se gemeenskapgedoen het omhaarteondersteun?