390 likes | 734 Views
Psalm 87. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Hoe welkom laat ons mense by ons voel?. Ps 87:4
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ps 87:4 “Ek reken onder dié wat my ken ook die mense van Egipte en Babel, selfs dié van Filistea, Tirus en Kus. Hulle het almal kinders van Sion geword.”
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Vertel van ’noomblik toe jy onwelkom op ’nplek gevoel het. Of van ’n tyd toe jy graag deel wou wees van ‘ngroep, maar jy altyd “uit” gevoel het.
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
“I just go where the life is, you know? Where I feel the Holy Spirit. If it's in the back of a Roman Catholic cathedral, in the quietness and the incense, which suggest the mystery of God, of God's presence, or in the bright lights of the revival tent, I just go where I find life. I don't see denomination. I generally think religion gets in the way of God.”
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
As God ons Vader, jou jare lange vyande as Sy kinders reken, wat is die implikasies vir ons, vir hoe ons leef met mense wat ons nie vertrou nie, wat nie deel van ons is nie, wat jou ongemaklik maak, wat anders is as ons, wat ek selfs haat?
As Jerusalem (die kerk, foute en al) ons almal se moeder is, wie sit saam met ons aan by die feesmaal, wie nooi ons saam na die dansvloer en wie se liedere sing ons almal?
Flam 18 Ek kyk op(U is heilig, Heer) Ek kyk op, op, op, op, hoër as die berge en ek sien my God waar Hy sit op sy troon.
Ek buig laag, laag, laag, laag, laer as gewoonlik en saam met die engele daar rondom sy troon,
sing ek: "Heilig, heilig, heilig is die Here. Heilig, heilig, heilig is die Heer."
Ek kyk ver, ver, ver. ver, tot in aller ewigheid en ek sien my God sit nog steeds op sy troon,
want Hy heers, vir ewig, oor sy hele skepping, in die nuwe hemel sing ons saam om sy troon:
Abba, Vader, Skepper van die heelal, ons aanbid U, U is heilig, Heer.
Jesus, Christus, Lam van God, Verlosser, ons aanbid U, U is heilig, Heer.
Gees van Waarheid, Trooster en ons Leidsman, U is heilig, ons aanbid U, Heer.
Ek hef my hande op na U, o Heer,en op my kale knieë kniel ek voor U neer.Met my gesig na die gronden met leë hande op na U,aanbid ek U Naam, Koning Jesus. Flam 29 Kale knieë
Halleluja, halleluja,U is heilig, U is almagtig.O, halleluja
Ek wil kom dankie sê, op my kale knieëen als wat ek wil hê, net vir eers laat lê,want om net so by U te wees - sonder voorbehoud en sonder vrees -is meer werd as goud, Koning Jesus
Halleluja, halleluja,U is heilig, U is almagtig.O, halleluja
Flam 48 Hemelvader Hemelvader, ek aanbid U. Koning Jesus ek bring lof aan U. Heilige Trooster, ek vereer U Vir ewig wil ek U Naam verhoog.
Halleluja, halleluja, ek buig neer voor U as ek sing Halleluja, halleluja, aan die Koning van die eeue, amen
God praat – Leef Luisterryk • Eerste gedrukte media vir die Seisoen van Luister. • Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1 begeleiersgids – R49.95 • Bestel by Bybel-Media • 0860 26 33 42