60 likes | 338 Views
temperatuur. Temperatuur is die grade hitte of koue van enige liggaam . In klimatologie kyk ons na die verskil in temperatuur van lug massa. Ons meet temperatuur met ‘n minimun-en maksimun termometer sowel as die nat en droë bol termometer.
E N D
Temperatuur is die grade hitte of koue van enigeliggaam. In klimatologiekyk ons na die verskil in temperatuur van lug massa. • Ons meet temperatuur met ‘n minimun-en maksimun termometer sowel as die nat en droë bol termometer.
Die termometer was deur Galileo uitgevind, alhoewel die geseëldetermometer eers in 1650 tevoorskyngekom het. Die modernealkoholen kwiktermometerswas ontdekdeur die Duitse fisikus Gabriel Fahrenheit. FAHRENHEIT
CELSIUS KELVIN