100 likes | 306 Views
Torakale Uitlaatsindroom. Uitkomste. Moet vertroud wees met die anatomie van die torakale uitlaat . Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n pasiënt met ‘n tipiese Torakale Uitlaat Sindroom .
E N D
Uitkomste • Moet vertroudwees met die anatomie van die torakaleuitlaat. • Moet vertroudwees met die kliniesebeeld van ‘n pasiënt met ‘n tipieseTorakaleUitlaatSindroom. • Moet vertroudwees met die algemeenstefisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met ‘n tipieseTorakaleUitlaatSindroom. • Moet instaatweesomtoepaslikeoefeninge en adviesaan ‘n pasiënt met TorakaleUitlaatSindroomteverskaf.
Patologie • Die neurovaskulêrestruktureverloop van die toraksna die boonsteledemaatdeur die torakaleuitlaat • Vierspesifieke areas: Superior torakaleuitlaat Scalene driehoek Kosto-klavikulêre area Korakoïed-pectoralis verloop
Simptome • Sal afhang van spesifiekestrukture – bragialepleksus en die subklaviese arteries watvasgedrukword • Simptomemagneurologies, vaskulêr of beidewees • Verlies van: Stereognose Fyn koördinasie • Lompheid van die hande • Pasiëntkla van gesweldehande/handevoelswaar en lam
Simptome(vervolg) • Vingersvoeldood/krampe in vingers • Vaskulêresimptomevererger met elevasie van skouers en as swaarvoorwerpegedra word • Neurologiesesimptome: Senuweepyn Abnormalesensasie Swakheid • Vaskulêresimptome: Isgemiesepyn Swakheid Kloudikasie
Simptome(vervolg) • Simptomekanvererger word deurabduksie van die arm • Aanvangsgewoonlikspontaan, maarkanvolgna trauma van die arm of nek • Neurologiesetekenskangesien word met die 3 minute spannings-toets en vaskulêretekens met abduksie, ekstensie en lateralerotasietydensbetasting van die radialepols
Simptome(vervolg) • Voegrotasie van kop by of • Diepasemhaling • ‘n Positiewetoetstoontekens van bekendepyn, verminderdepolse en kleurverlies van hande • NB Onthou van ULTT
Behandeling • Konserwatiewebehandelingbehalwe met ergeneurologiesetekenswaarchirurgie ‘n indikasie is • Hantering van vrees en onkunde • Houdingkorreksie • Oefeningvirversterking van die skouergordel • Mobilisasie van 1ste rib, servikaalasookbo-en midtorakaal • Snellerpunte in m scaleni en m trapezius • Ontspanningsoefeninge
Behandeling(vervolg) • Strekke van m scaleni en m pectoralis • Raad in verband met aktiwiteitewatsimptomeuitlok: Nieswaarvoorwerpedranie Nieswaarjassedranie Nie arm laat hang tydensslaapnie Skoueraltyd in ‘n mate van elevasie hou • Indiengeenverbetering – reseksie van 1ste rib of klavikel (niekosmetiesaanvaarbaarnie)