360 likes | 706 Views
Torakale beelding. Borskas radiografie en ander tegnieke. X-straal projeksie. Department of mobile eenheid Projeksie – PA of AP n.a.v rigting van X-strale deur die pasiënt Hart vergroot met AP projeksie X-straal word geneem tydens volle inspirasie Arms in abduksie. X-straal projeksie.
E N D
Torakale beelding Borskas radiografie en ander tegnieke
X-straal projeksie • Department of mobile eenheid • Projeksie – PA of AP n.a.v rigting van X-strale deur die pasiënt • Hart vergroot met AP projeksie • X-straal word geneem tydens volle inspirasie • Arms in abduksie
X-straal projeksie • Laterale X-straal – pasiënt gedraai 90º, geaffekteerde kant op film kasset • Arms vorentoe uitgestrek
X-straal projeksie • Laterale decubitus – klein pleurale effusions • Pasiënt lê horisontaal, geaffekteerde kant onder • Film kasset agter die pasiënt, X-straal van voor
X-straal projeksie • Lordotiese film – middellob kollaps • AP projeksie – pasiënt geboë rug na agter sodat skouers kasset raak
Ander tegnieke • Fluoroskopie – “real time” visuele terugvoer oor pasiënt op televisie monitor
Ander tegnieke • Ultrasonografie – hoë-frekwensie klankgolwe • Beperkte gebruik in borskas, wel vir hart
Ander tegnieke • Rekenaar Tomografie (RT) – X-straal buis wat roteer om pasiënt
Ander tegnieke • Magnetiese resonansie (MR) – pasiënt lê in middel van ‘n groot magneet • Kombinasie van intense magnetiese veld en ‘n reeks radiofrekwensie golwe
Ander tegnieke • “Radionuclide” beelding – ventilasie-perfusie beelde van die long • Veral as pulmonale embolus vermoed
Intervensie metodes • Naald biopsie
Intervensie metodes • Arteriografie – gly katerter van femorale vene of vene in elmboog deur rgetre kant van hart na pulmonale arterie • Kontras ingespuit
Normale borskas X-straal • Buitelyn van mediastinum en hart • Die hila • Pulmonale vate en hoof bronchi • Diafragma • Sagteweefsel en bene van borskas
Mediastinum en hart • Mediastinum – tragea, aorta boog, superior vena cava en esofagus • Hart – 1/3 regs van werwelkolom en 2/3 links • Transvers diameter van hart minder as transvers diameter van hemitoraks
Hila en diafragma • Hila – pulmonale arteries en venes • Diafrgma – hoogste punt van regter hemidiafragma tussen anterior eindes van 5de en 7de ribbes • Links 2cm laer in regop posisie • Kostofreniese hoeke • Laterale plaat – hart aan een wat plaat lees se linkerkant
Interpretasie van X-straal • Naam van pasiënt, tyd en datum • Linker- en regterkant merkers • PA of AP • Ruglê vs regop (staande) • Pasiënt rotasie – afstand tussen mediale eindes van klavikel en spineuse proses van werwel op dieselfde vlak • Mate van inspirasie
Interpretasie van X-straal • Behoort vertebrale liggame deur hartskaduwee te kan sien • Toraks (benig) • Hart en mediastinum • Diafragma en kostofreniese hoeke • Longe
Konsolidasie • Lug-gevulde spasies verplaas met produkte van siektetoestand – water, etter of bloed • Gelokaliseerde areas – infeksie • Radiologiese tekens – lug brongogramme en silhouette teken • Lug brongogram – swart vertakkende strukture • Silhouette teken – rant van struktuur weg/versluier
Kollaps (atelektase) • Geen lug in lob of long en dus kollaps daarvan • Tumor, vreemde voorwerp of sputumprop
Kollaps - tekens • Versluiering van gekollabeerde lob • Skuif van fissure • Silhouette teken • Hila en mediastinale verskuiwing • “Crowding” van vate, lugweë en ribbes aan geaffekteerde kant • Elevasie van hemidiafragma