140 likes | 366 Views
LESING 1. VENNOOTSKAPSREG. BEGRIP VENNOOTSKAP. Verskillende betekenisse: Ooreenkoms wat besondere verhouding skep Spesifieke regsverhouding wat uit ooreenkoms spruit Vereniging van persone wat uit ooreenkoms spruit. BEGRIP VENNOOTSKAP. Ooreenkoms/Kontrak 2-20 (invloed van Mpyewet)
E N D
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG
BEGRIP VENNOOTSKAP • Verskillende betekenisse: • Ooreenkoms wat besondere verhouding skep • Spesifieke regsverhouding wat uit ooreenkoms spruit • Vereniging van persone wat uit ooreenkoms spruit
BEGRIP VENNOOTSKAP • Ooreenkoms/Kontrak • 2-20 (invloed van Mpyewet) • Bydra • Gesamentlike voordeel • Wins
KENMERKE • Getal vennote: • 2-20 vennote • Nie net een vennoot nie • Doel van vennootskap : • Materiële of vermoënsvoordeel • Ally v Dinath: “gemeen baat trekken”
KENMERKE • Samewerkingselement : • affectio societatis = werk op gelyke basis saam om wins te maak • Geen regspersoonlikheid: • Bloot vereniging van persone • Informele oprigting : • Geen formaliteite • Geen registrasie • Mondelings, skriftelik • Stilswyend deur gedrag
GESKIEDENIS • Oudste • Teruggespoor Griekse, RR en RHR • Ander vorms ontstaan uit vennootskap
BRONNE • Wetgewing • Geen Wet • Ander wette – Wet op Prokureurs • Tans geen projek vir kodifikasie nie • Gemenereg • Gebaseer op RHR • Ou skrywers Grotius, Van der Linden, Van Leeuwen en Voet • Appèlhof in Robson v Theron= Pothier
REGSAARD • Internasionaal: Entiteitsteorie en versamelingsteorie • Entiteitsteorie • VSA, Nederland en Skotland • Vennootskap apart van vennote • Eie regte, verpligtinge, bates en laste • Party tot regsgeding (eie naam) • Vennote steeds aanspreeklik vir skuld • Versamelingsteorie • Suid-Afrika • Vennootskap is slegs ‘n versameling van lede • Nie bates, laste, regte en verpligtinge • Nie party tot regsgeding nie • Vennote aanspreeklik virskuld • Ontbind as samestellingverander
REGSAARD • Teorieë nie konsekwent toegepas nie • Litigasie • Individule vennote nie gedagvaar tydens bestaan • Individuele vennoot kannie eis instel nie • In beginsel word vennote gesamentlik gedagvaar in eie name • Hofreëls: maggedagvaar word in die naam van die vennote, eers vennootskap se bates • Sekwestrasie • Insolvensie Wet: vennootskap is ‘n afsonderlike entiteit • Vennootskap gesekwestreer – gewone vennote se boedels word gesekwestreer + vennootskap se boedel
TIPES • Tipe 1: Universele vennootskap • Societas universorum bonorum Vennootskap van alle goedere Bestaande en toekomstige goedere Gewoonlik saamleefverhouding Ally v Dinath • Societasuniversorum quae ex quastu veniut Vennootskap van alle wins Dra alle wins uit besigheid by, ongeag van die vennootskap Bedyfvenootskap
TIPES • Tipe 2: Buitengewone vennootskap Aanspreeklikheid beperk Aanspreeklikheidkanopgehef word Moet ‘n gewonevennoothê Stille vennootskap Vennootskap en commandite
TIPES • Stille vennootskap : • Vennootskap in naam van sommige vennote • Neem nie deel bedryf van besigheid • Nie aanspreeklik vir totale skuld aan skuldeisers • Pro rata aanspreeklikvirverlieseteenoorvennote • Vennootskap en commandite • Dieselfde as stillevennootskap • Maargeregtig op vasteaandeel in wins • Aanspreeklik vir verliese tot ‘n bepaalde bedrag
Ally v Dinath • V1: Was ‘n universele vennootskap stilswyend geskep? • V2: Was vennootskap geskep om winsgewind te wees ? • v3: Was vennootskap stilswyend beëindig?