80 likes | 289 Views
DIE VENNOOTSKAP AS ONDERNEMINGSVORM. VENNOOTSKAPSREG. VENNOOTSKAPSOOREENKOMS. Vereis vir totstandkoming Gewone geldigheidsvereistes Handelingsbevoeg (meerderjarig; Mpyewet) Consensus Wettig (Mpyewet, sekere professies) Prestasie moontlik Formaliteite. ESSENTIALA.
E N D
DIE VENNOOTSKAP AS ONDERNEMINGSVORM VENNOOTSKAPSREG
VENNOOTSKAPSOOREENKOMS • Vereis vir totstandkoming • Gewonegeldigheidsvereistes • Handelingsbevoeg (meerderjarig; Mpyewet) • Consensus • Wettig (Mpyewet, sekere professies) • Prestasie moontlik • Formaliteite
ESSENTIALA • Joubert v Tarry (1915) steun op Pothier 1. Bydrae - kommersiële waarde - geld, kundigheid, gebruik, goedere 2. Wins as oogmerk Vermoënsvoordeel “gemenebaattetrekken”Liefdadigheidsorganisasies 3. Besigheid in gemeenskaplike belang Besigheid = tyd, aandag, arbeid Vermoënsvoordeel Reg om te deel in wins Nie noodwendig gelyk nie Winsdeling in orrenkoms te vervat 4. Wettige doel
ESSENTIALA • Bester v Van Niekerk (1960) Vierde element onnodig Het ‘n vennootskap tot stand gekom ? • Joubert v Tarry Feite (Joubert, Gascoyne; Bellevue Colliery; Tarry) Essentialia moet teenwoordig wees “Makes no difference what the parties have called it”
ESSENTIALA • Pezzutto v Dreyer (1992 Appèlhof) Bevestig 4 elemente Bydra hoef nie dieselfed te wees nie - “appraciable” Besigheid hoef nie vir altyd te bestaan nie – ook projek Indien al 4 essentiala teenwoordig – vennootskap, tensy ander bedoeling Gevolgtrekking: • Essentiala teenwoordig • Bedoeling van partye Kritiek: te veel klem op doeling ipv assosiatiewe element
NATURALIA • Verhouding waarin wins gedeel word Daar is ‘n ooreenkoms Daar is nie ‘n ooreenkoms nie • Verhouding waarin verliese gedeel word Uitsluitingsooreenkoms Geen ooreenkoms nie • Verteenwoordigingsbevoegdheid Ooreenkoms Geen ooreenkoms • Vergoeding vir bydraes Geen vergoeding vir bydraes – winsdeling • Mede-eiendomsreg
VENNOOTSKAPSFONDS • Bydraes vorm deel van die fonds Eienaarskap = vorm deel van fonds Gebruik = reg vorm deel van fonds • Medereghebbendes van bates in fonds - gemeenskaplike onverdeelde aandele Grootte hang af van ooreenkoms/wins/gelyk Bv4 boeke word bygedra deur vier vennote Praktiesebelang eers by ontbinding of sekwestrasie • Wanneervormietsdeel van die vennootskapsfonds? (ooreenkoms/bedoeling) • 3de partye = oordrag ingevolge sakereg konstruktiewe oordrag
Beperkte gebruik • Slegs gebruik vir vennootskap doeleindes • Eie gewin – aanspreeklik teenoorvennootskap • Toestemming