380 likes | 646 Views
Filippense 3:3-14 . Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Wat ons het, wat ons doen en wat ander mense van ons dink.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Wat ons het, wat ons doen en wat ander mense van ons dink
“We are not the value of our list of credentials and good things. We are the value of Christ in us — immeasurable, irreplaceable, irresistible.”
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“Whatever our ultimate concern is, that is our God.” Paul Tillich
“Paul is absorbed with simply knowing Christ. He wants his whole life to be enfolded within the entirety of Jesus’ identity within him. Christ-absorption instead of self-absorption.” Timothy Merrill
“No wonder he doesn’t get anything done, he’s always travelling!” Zig Ziglar
Hardloop vorentoe met die doel om Christus te ken, want dan sal jy: 1. die krag van Christus se opstanding ervaar (Fil 3:10b)
“The resurrection of Christ was when the universe exploded in one man's life.” Bono, U2
Hardloop vorentoe met die doel om Christus te ken, want dan sal jy: 2. Christus ken in sy lyding en dood
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Volgende week: Filippense 4:1-9