340 likes | 664 Views
Filippense 3:17 tot 4:1. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Luister na mekaar.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
As jy na jou paspoort kyk, vertel dit verhale van “bly” of “gaan”? Neem ’n ou paspoort en kyk na al die plekke wat die paspoort besoek het.
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Onderwys is ’nbewonderenswaardige ding, maar dit is tog goed om te onthou dat niks wat die moeite werd is om te weet, geleer kan word nie. Oscar Wilde
’nMens se kinders is baie meer geneig om te gaan waarheen jy gaan, as waarheen jy wys!
’nMens kan jou kind net op drie maniere leer: Eerstens, deur jou voorbeeld; tweedens, deur jou voorbeeld en derdens, deur jou voorbeeld Albert Schweizer
As kinders leef met kritiek Leer hulle om te veroordeel As kinders leef met vyandigheid, Leer hulle om baklei As kinders leef met vrees, Leer hulle om bang te wees
As kinders leef met bespotting Leer hulle om skaam te wees As kinders leef met vernedering (shame) Leer hulle om skuldig te voel
As kinders leef met aanmoediging Leer hulle selfversekerdheid As kinders leef met verdraagsaamheid Leer hulle om geduldig te wees
As kinders leef met waardering Leer hulle om ander te waardeer As kinders leef met aanvaarding Leer hulle om lief te hê
As kinders leef met goedkeuring Leer hulle om van hulle self te hou As kinders leef met erkenning Leer hulle dat dit goed is om doelwitte te hê
As kinders leef met mededeelsaamheid Leer hulle om vrygewig te wees As kinders leef met eerlikheid Leer hulle waarheidsliefde
As kinders leef met vreugde Leer hulle lag is van die beste medisyne As kinders leef met genade Leer hulle om skuld te bely en te vergewe
As kinders lewe met sekuriteit Leer hulle om geloof in hulleself en ander te hê As kinders leef met vriendelikheid leer hulle dat die wêreld ’nlekker plek is om in lewe
Hoekom het die Christendom in die eerste eeue so gegroei? • 1. ’nOop gemeenskap met gasvrye mense • 2. Diens aan die wyer gemeenskap gelewer • 3. ’nEiesoortige leefstyl wat gemaak het dat hulle anders opgetree het.
As jy nie gereeld in die duiwel vashardloop nie, is dit omdat julle twee in dieselfde rigting hardloop!
Wat help jou om ’npositiewe rolmodel te wees? • 1. Selfverloëning - vasstaan en getrou bly aan Jesus ( 4:1) • 2. Kruisdra - loop die liefdes pad van Jesus, nie die selfsugtige pad van die vyande van die kruis nie (vs. 19) • 3. Nadink oor die toekomstige lewe (v20)
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
“’nMens se waarde word nie bepaal deur die aantal jare wat jy geleef het nie; nie eens deur die kwaliteit van sy werk nie. ’n Mens se waarde hang daarvan af of hy sy kinders geloof geleer het, deur sy eie voorbeeld.”
“We’ve got to see that she remembers, because if she forgets, she’s a goner.”