E N D
DuisendeSuid Afrikaners gaandood of krybeseringselkejaar as gevolg van vure, vergiftiging, mishandeling, misdaad, pad ongelukke en siektes. Die staat en anderorganisasies het verskillendeprogrammeomhierdieproblemetehanteer en lewenste red.
Die programmewaarooronsgaangesels: Arrive Alive LoveLife Shout 16 days of Activism against gender violence
Arrive Alive – SuidAfrika se pad veiligheid program Pad ongelukke: • Daar is meer as 700 000 ongelukke per jaar; • Van hierdie is 36 000 ernstig en gaan mense dood; • 12 000 mense gaan jaarliks dood; • Die totale koste van pad ongelukke vir die ekonomie: R36 Biljoen Program Doelwitte: • Om die belang van mede-verantwoordelikheid van alle pad gebruikers oor te dra, om ongelukke op ONS paaie te verminder; • Om alle pad gebruikers bewus te maak van pad veiligheid (Drywers, pasasiers en voetgangers); •Om verkeers oortredings te verminder, en so ongelukke beserings en dood met 5% per jaar te verminder.
Hoof bydraendefakotore • Spoed; • Dronk bestuur; • Moegheid; • Onveilige verby vat en bestuur; • Onveilige oorgang oor paaie, waar mense nie gesien kan word nie (Voetgangers) • Gladde bande (bande wat bars); en • Onveilige volg afstand
LoveLife • LoveLife is ‘n jeuggefokusde HIV voorkomingsinisiatief in SuidAfrika. • Hierdienie-vir-wins organisasieverkondig ‘n VIGS-vryelewe by jongSuid Afrikaners tussen die ouderdomme van 12 en 19. • Hulledoenditdeurgebruiktemaak van ‘n holistiesebenaderingnajeugontwikkeling and gedragsverandering, watadolosentemotiveerombeheerte neemoorhullewensvir ‘n betertoekoms.
Vorigeveldtogte Hierdieveldtog was uitgegee in 4 verskillendefases. Elkefase het ‘n moeilikevraaggevra, sonderom die antwoordte gee. Die doel was datdit ‘n interne dialoog in die jeugsou begin: • “Who are you?” Om jongmensetekryomnahulselftekyk en hulidentiteittebevraagteken. • “Do you disappear without your gear?” Om jongmensetekryomte dink oorwiehulle is sonderhulbesittings – disniewatjy het nie, maarwiejy is • “Who are you without your crew?” Gaanoor die probleem van groepsdruk, vra van jeugomverbyhulvriende en negatieweinvloedetekyk. • “I am somebody!” Gee ‘n antwoord op die vorige 3 vrae. Ditwysdat die individubonegatiwiteit en bandekanuitstygomhulwaardetesien en “to make their move”
SHOUT is ‘n bewegingwataanelkeSuid Afrikaner behoort, watpassievol en verbind is daaraanom ‘n veiligerSuidAfrikatebou. • Om persoonlikeverantwoordelikheidteaanvaarvironsaksieswatsalbydralewer tot ‘n beter land. • Deurnaonsselftekyk en onsself, ander en die wet van ons land terespekteer. • Hullebemark en verkoop SHOUT produkteomprojektetefinansierwat help ommisdaadtebekamp.
16 Days of Activism Against Gender Violence • Hierdie is ‘n internasionaleveldtog. • Die datums is as volggekies, vanaf 25 November, Internasionale Dag Teen Geweld teen Vroue en 10 Desember, InternasionaleMenseregte dag. • Hierdiesimboliseer die verbandtussengeweld teen vroue en menseregte – Wysdatgeweldinbraakmaak op menseregte. • Hierdie 16 daeveldtog is gebruik as ‘n organisasiestrategie by individue en groeperegoor die wêreld, omtevradatgeweld teen vroue en kindersgestopmoet word.