250 likes | 665 Views
Jesaja 43:16-21. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “God is so groot dat Hy net so klein kan wees as wat Hy wil wees. Dis hoe Hy dit regkry om binne-in jou hart te kan inpas.”. Ingaan in God se tyd.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
“God is so groot dat Hy net so klein kan wees as wat Hy wil wees. Dis hoe Hy dit regkry om binne-in jou hart te kan inpas.”
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Ek maak in die woestyn ’n pad, Ek laat in die droë wêreld riviere ontspring. Die wilde diere sal My vereer, die jakkalse en die volstruise, omdat Ek water gee in die woestyn, riviere in die droë wêreld om my volk, my uitverkore volk, se dors te les.
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
My God is doin’ a brand nu thang But, since time began, He remains the same Faithful, forever to His word And solid, a cornerstone unstirred But, look down through the ages and you will find God doesn’t change, but He knows the time God is doin it – God is doing a nu thang!
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
“Never doubt that a small group of thoughtful, committed citizens can change the world, indeed, it’s the only thing that ever has.” Margaret Mead)
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
“Small is beautiful and small is effective. Small is what enables us to serve God well in a world that is desperately in need of healing and new life”