1 / 17

Bybelnagte 2012

Bybelnagte 2012. ‘n Manlike God (god) en manlike chauvinisme. Alle spreke oor God (‘God-talk’) is metaforiese spreke. ‘God is ‘n persoon ’, maar … soos geen persoon wat ek ken ‘God is ‘n koning ’, maar … soos geen koning wat ons ken

lita
Download Presentation

Bybelnagte 2012

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Bybelnagte 2012 ‘n Manlike God (god) en manlike chauvinisme

  2. Allesprekeoor God (‘God-talk’) is metaforiesespreke • ‘God is ‘n persoon’, maar… soosgeenpersoonwatek ken • ‘God is ‘n koning’, maar… soosgeenkoningwatons ken • ‘God is ‘n ‘vader’, maar… soosgeenvaderwatons ken • (allesprekeoorenigiets is metaforiesespreke– Husserl se ‘Einstellung’ bvt.o.v. water)

  3. Voorstellevirnuwemetaforevir God • God as Moeder, Geliefde en Vriend – Sallie McFague 1987 – verskuiwing van God as monargwatheersoor die wêreldnawêreld as liggaam van God (ougodin-idee, Gaia); onsmetafisikamoetverandervir ‘n planeet in ekologiesekrisis

  4. God en geslag • In die driegrootmonoteïsmeswathuloorsprong in die OuNabyeOostegehad het, en wat die wêreldvandagoorheers, word die godheid as volstrekmanlikuitgebeeld. Vroulikemetaforevir God komseldevoor en word selfbewus as vergelykings of stylfigureaangebied … soos ‘n kind by symoederrusgevind het, so…. Daarenteen word manlike ‘God-talk’ aangebied as letterlik – ‘God ons Vader’, nie ‘soosonsaardsevaders’ nie.

  5. ‘n Vaeherinnering en ‘n droom In the beginning, people prayed to the Creatressof Life, the Mistress of Heaven. At the very dawn of religion, God was a woman. Do you remember? (Merlin Stone, 1976) If she is to become woman, if she is to accomplish female subjectivity, woman needs a god who is a figure for the perfection of her subjectivity. (Luce Irigaray, 1993) Die vraagna die geslag van God is onlosmaaklikverknoop met die vraag van hoe onstussenmensegeslagtelikheidsimboliseer.

  6. Luce Irigaray • VirIrigaraysalteksversesoos 1 Tim 2:13 en Ef 5: 22-24 soomloosinpasbinne die westersesimbolieseordewatgegrondves is op ‘n simboliese ‘moedermoord’. • God • Man ↕ • Vrou • Dier en natuur • Ook Mary Daly: The Church and the Second Sex – misogenie van die Christelikekerk

  7. ‘n Mono-seksuelesimbolieseorde • Die Orde van die Selfde (sekere manlike eienskappe word geïdealiseer as die essensie van menswees – ditwatonsonderskei van die natuur en uitlig in die rigting van die goddelike – Plato se grotmite) • Vroulikheid as Ander van die Selfde – alleswaarvanhierdie man-menslikeordehomselfwildistansieer word uitgesuiwer van manlikheid en op vrouegeprojekteer: liggaam, seks, natuur, dier, emosie, geboorte en sterfte, broosheid

  8. ‘n Mono-seksuelesimbolieseorde • As Ander van die Selfde, word alleverskiltussen die geslagte IN vrouegelokaliseer en vrouealleendra die vrag van verskil. Alleopsigtewaarinvroue van mans verskil, word outomatiesvertaal in: defek, gebrek, afwyking, minder-as-mens-amper-dier, of ekses (‘abject’ – walgingvirvleeslikheidbuiteonsbeheer). Terselfdertyd word ‘vroulikeverskil’ geapproprieer tot ‘n funksie van manlike bestaan, bv. ‘n instrument virvoortplanting.

  9. ‘n Mono-seksuelesimbolieseorde • Menslikeseksueleverskil word dus ten diepste ONTKEN of UITGEVEE, want alleverskiltussen die geslagte word verdraai tot vroulikesubmenslikheid. • Daarmee word ontkendat ELKE MENS vanweësy of haarseksualiteitslegsgedeeltelikmenslikheidverteenwoordig. Die kleinsteeenheid van menslikheid is ‘n twee-heid. Mensekom in basies twee vorme: manlikheid en vroulikheid.

  10. ‘n Mono-seksuelesimbolieseorde • Die mono-seksueleorde is dus homo-eroties: vanweë mans se liefdevir die Selfde en vreesvir die Ander – uitvreesvir die ontmoeting met die Ander kant van menswees, diskwalifiseerhierdie ‘ideale man’ daardieAndersheid as menslikheiddeurditgelyktestelaandier en natuur. Dan veranderhydit in ‘n funksie van syeiebestaan – hyneembesit van die vroulike, veral van haarseksualiteit. Verkragting is bv. vir 15 eeue lank in die westeslegsgekriminaliseer as ‘n eiendomsmisdaad teen die manlike besitter.

  11. ‘n Mono-seksuelesimbolieseorde • Agvhierdieuitwissing (ontkenning, onderdrukking) van seksueleverskil en die reduksie van vroulikeseksualiteit as ‘n funksie van manlike lewe, weetons in sekere sin niewatvrouekanwees / word as hulle as ‘n menslikegeslag in eieregerken word nie. • Ditgaanoor die simboliese: ons het min of geensimboliesemanifestasie van vroulikesubjektiwiteitnie, bv. hoe lyk die ‘straight’ vrou se seksuelebegeerte? Nadat ‘n vroukindersgekry en grootgemaak het, waarinlêhaarverderemoontlikhedevirgroei en ontwikkeling, virleierskap?

  12. ‘n Mono-seksuelesimbolieseorde • Simbolieseordebestaandusuit: • Die orde van die Selfde (manlik-geïdealiseerd) • Die Ander van die Selfde (‘vroulikheid’ soosgesimboliseerdeur die patriargie) En vrouemoethulselfgewoonlikongemaklik ‘tuisbring’ in die een of die ander of tussen die twee moontlikheidwat die ordevirhullebied. (Kroeger-Mappes: ‘ethics of justice and ethics of care’ watdikwels bots)

  13. ‘n Mono-seksuelesimbolieseorde • Simbolieseordebestaandusuit: • Die orde van die Selfde (manlik-geïdealiseerd) • Die Ander van die Selfde (‘vroulikheid’ soosgesimboliseerdeur die patriargie) • Derdemoontlikheid: Ander van die Ander (donkerkant van die maan: utopiesekategorie) Vrouesooshulle in en virhulleselfsoukonbestaanindien die simbolieseordesoutransformeeromvroulikheidnaasmanlikheid as gelykemenslikheidsouerken en verbeel/d. Maklikeromtesêwat Ander van die Ander nie is nie, as watdit is. Oophorison van wording. Slegs spore daarvanwaarneembaar.

  14. Transformasiena ‘n kultuur van ‘die twee’? • Mans en vrouemoetseksueel-spesifiekeregtekrywathullesubjektiwiteit as gegrond in seksueelverskillendemenslikeliggame, erken. In die geval van vrouemoethulleseksueleverskil (van mans) niemisbruik word omhulle ‘n minderekanste gee ommense in hulleeieregtekan word nie. • Die regmoetvroue en meisiesbemagtigom die tradisies, kulture, godsdienste en anderkollektieweidentiteitewat mans se belangeweerspieël, uittedaag en tetransformeer.

  15. Transformasiena ‘n kultuur van ‘die twee’? • VirIrigaraysalslegs ‘n tweeslagtigegodsverstaanregkanlaatgeskiedaan die tweeslagtigheid van menslikheid, en virvroue ‘n gelykekansbiedomsubjektete word. VirIrigaray is ditonvermydelikdat die godsbeeldvirons ‘n pad of roetena ‘n menslikeideaalaandui. Solank as watvroueegter so ‘n ideaalontbreek, kanhullenievollevroulikesubjekstatusbereiknie. Net so min as wat die manlike godheidstaties en onveranderd is, sal die vroulikeditwees – ‘n dinamiesewordingshorisonwattelkensuitnooi tot verderebesinningoorwie die mens as man en vroumoetwees en word.

  16. Transformasiena ‘n kultuur van ‘die twee’? • Onsbehoortdusgeleite word tot ‘n kultuurwyeherwaardering van seksueleverskil. Irigaraypraat van ‘n etiek en politiek van seksueleverskil, maaronskansekerlikookpraat van ‘n teologie van seksueleverskil. Vir my lykditonvermydelikdatsodanigeherwaardering van vroulikheiduiteindelikregdeuronskonsepsie van God self salmoet loop.

  17. Transformasiena ‘n kultuur van ‘die twee’? • Ditgaanlankalnie net meeroorvroue en hullemenswaardigheidnie, alhoewelditookbaiebelangrik is. Slegsdeurvroue se gelykwaardigheidteleef, sal mans werklikmenskan word. • Maarditgaanookooranderplanetêrekrisisse: • Ekologiesekrisis, maarook Auschwitz – slegs die vroulike God van die Jode het ditoorleef…? The Female Face of God in Auschwitz (M. Raphael) Die vrouehou God aan die lewe in die kampdeur god-menslikheidaanmekaartebetoon.

More Related