1 / 43

SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE SCHOOL OF ACCOUNTING SCIENCES

Opedag 10/5/2014 Open day. SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE SCHOOL OF ACCOUNTING SCIENCES Direkteur /Director Prof Jan van Romburgh. WELKOM! - WELCOME!. 4 Professionele programme / 4 Professional programmes. PROGRAM VIR FINANSIëLE REKENMEESTERSOPLEIDING

lixue
Download Presentation

SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE SCHOOL OF ACCOUNTING SCIENCES

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Opedag 10/5/2014 Open day SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE SCHOOL OF ACCOUNTING SCIENCES Direkteur/Director Prof Jan van Romburgh

  2. WELKOM! - WELCOME!

  3. 4 Professioneleprogramme / 4 Professional programmes

  4. PROGRAM VIR FINANSIëLEREKENMEESTERSOPLEIDING Prof DanieSchutte (Programleier)

  5. FINANSIëLE REKENMEESTERSKAP Opleiding daarop ingestel om lid te word van SAIPA Suid-Afrikaanse Instituut vir Professionele Rekenmeesters Meer as 7 000 lede en 1 500 ingeskrewe leerlingrekenmeester Lid van InternationalFederation of Accountants (IFAC)

  6. PROFESSIONELE REKENMEESTERS Fokus hoofsaaklik op medium en klein besighede Rekeningkundige dienste [hou rekords by, stel finansiële state op] Belasting [advies, doen belastingbeplanning en belastingopgawes] Statutêre opgawes [BTW, LBS] Boedelbeplanning [testamente]

  7. SAIPA VEREISTES • Akademiese vereistes: • B Com Graad met die vereiste hoofvakke by 'n SAIPA geakkrediteerde tersiêre instelling • Praktiese vereiste: • Drie jaar praktiese opleiding (klerkskap) by 'n Geakkrediteerde Opleidingsentrum (ATC) • Aaneenlopende evaluering gedurende die klerkskap-periode • SAIPA Professionele Eksamen (PE) - Vier ure vraestel

  8. PROFESSIONELE REKENMEESTERS – opleiding • Verkieslik ook honneurs in finansiële rekenmeesterskap [nie verpligtend] • Vakke: • Finansiële Rekeningkunde; • Belasting; • Oudit en Korporatiewe Beheer; • Finansiële Bestuur en Strategie; • Navorsingsmetodologie. • Een jaar voltyds, of twee jaar deeltyds

  9. TOELATINGSVEREISTES • APS-telling 28 • Wiskunde vlak 4 • Toelating tot Honneurs • Finansiële Rekeningkunde – 60% • Belasting – 60%

  10. HOEKOM BY DIE PUK? Lewer gereeld top-presteerders in die SAIPA Professionele Eksamen (85% slaagsyfer) Lewer tweede meeste kandidate wat SAIPA Professionele Eksamen skryf Verteenwoordiging by: SAIPA Noordwes; SAIPA Sillabus-komitee; SAIPA Akkreditasie-komitee; SAIPA EDCOM; SAIPA tegniese aanbiedings en voordragte

  11. PROGRAM VIR BESTUURS- REKENMEESTERS OPLEIDING Rona Louwrens (Programleier)

  12. Doel Word lid van die Chartered Institute of Management Accountants (CIMA) Internasionaalerkendekwalifikasie Webtuiste: www.cimaglobal.com

  13. Wat doen ‘n Bestuursrekenmeester? In handel en nywerheid: beplanning, kontrole en beheer, besluitnemingsfunksies Betrokke by strategiese besluite vir onderneming Opstel van begrotings Terugvoer rakende afwykings van begrotings Winsbeplanning Vasstel van koste – kosterekeningkunde Investeringsbesluite en waardasies

  14. Hoe word jy ʼn Bestuursrekenmeester (CharteredManagementAccountant)? Voltooi BCom Bestuursrekenmeesterskap graad Voltooi Honneurs BCom Bestuursrek, spesialiseer in: Bestuursrekeningkunde Finansiële bestuur Strategie Rekeningkunde Algemene bestuursvaardighede Skryf laaste drie vraestelle by CIMA Doen drie jaar toepaslike ervaring op (practicalexperience)

  15. Internasionale Maatskappye

  16. Toelatingsvereistes APS telling 30 Wiskunde Vlak 5 Toelating tot Honneurs 60% Gemiddeld vir Bestuursrekeningkunde, Finansiële Bestuur en Rekeningkunde in derde jaar

  17. Hoekom die PUK? Maksimum vrystellings by CIMA Slegs ʼn klein aantal universiteite wêreldwyd het die maksimum vrystelling Afrikaans, met tolking na Engels CIMA Global Business Challenge

  18. CIMA GlobalBusinessChallenge

  19. PROGRAM VIR GEOKTROOIEERDE REKENMEESTERSOPLEIDING Prof Nico van der Merwe

  20. WAT MAAK GR UNIEK • Steeds een van SA se top finansiële kwalifikasies – indien nie No 1 nie – uiters gesogte handelsmerk • Internasionale erkenning – een van SA se beste uitvoerprodukte • Spesialis-opleiding in wye spektrum vakrigtings: Finansiële Rekeningkunde, Belasting, Ouditkunde, Bestuursrekeningkunde, Finansiële bestuur • Dus ideale beroep om te kry waarvan jy hou – BAIE geleenthede! • Tans steeds enigste van die vier wat geregistreerde eksterne ouditeur kan wees (ouditverslag kan teken) • Waar kry jy GR’s? • Handel- en Nywerheid (korporatiewe wêreld) • Openbare Praktyk • Akademie • Nie grys/vaal/vervelige kantoorwerk nie

  21. HOE WORD JY 'N GR? • Die pad tot kwalifikasie as ʼn GR(SA) • 3 jaar graad by een van 14 geakkrediteerde universiteite • 1 jaar honneursgraad (STR) • 3 jaar klerkskap met verskeie opsies • Deel 1 van kwalifiserende eksamen (ITC) – Januarie van eerste jaar van klerkskap • Deel 2 van kwalifiserende eksamen (APC) – November van tweede jaar van klerkskap • Registreer by SAICA (South African Institute of Chartered Accountants)

  22. DIE GR PROGRAM BY DIE NWU • Toelatingsvereistes • APS telling van 30 • Wiskunde slaag op vlak 5 (60% of meer) • Rekeningkunde ʼn aanbeveling, of kortkursus • Hoofvakke • Finansiële rekeningkunde • Belasting • Ouditkunde • Bestuursrekeningkunde • Finansiële bestuur • Uitstekende ondersteuningsvakke • Groot fokus op ontwikkeling van vaardighede • Vir meer detail sien inligtingstuk

  23. HOEKOM GR BY NWU-PUK? • Goeie uitslae in kwalifiserende eksamens, bv. in die Januarie 2014 Deel 1 eksamen (mees onlangse eksamen): • 83% slaag • 2 kandidate in die Top 10 van die land • 15% groei in getal geslaag vanaf vorige jaar (89% groei in swart slaagkandidate) • 2de in die land in Belasting • Ook goeie uitslae in Deel 2 (laaste 7 jaar > 90% p.j.) • Filosofie vir billike kans • Een van enkele universiteite wat groei in suksesvolle Deel 1 kandidaatgetalle getoon het afgelope paar jaar • Meer as eksamenafrigting • Tweetalig in besigheid • Toegewydheid van dosente en 'oop deur' beleid

  24. REKENINGKUNDE 1 PROJEK

  25. OUDITKUNDE 3 PROJEK

  26. BELASTING 3 HOFSAAKAAND

  27. THE AMAZING TAX RACE

  28. 3DEJAAR STRATEGIE, RISIKOBESTUUR EN KONTROLE PROJEK

  29. STR-funksie 2014

  30. Super STR'e 2013

  31. Program vir Forensiese RekenmeesterskapProgramme for Forensic Accountancy Me. Jacqui-Lyn McIntyre

  32. Wat is forensiese rekeningkunde? What is forensic accountancy? Forensics = focussed on a legal process Accountancy = the language of business Investigation of commercial crimes (e.g. theft, fraud, corruption) Who?, Why?, How? Forensic accountants = independent investigators of commercial crimes and related irregularities and expert support in litigation. Also the prevention of commercial crimes (IT, red flags) • Forensies = gerig op ʼn regsproses • Rekeningkunde = die "taal" van besigheid • Ondersoek van handelsmisdade (bv. diefstal, bedrog en korrupsie) • Wie?, Hoekom?, Hoe? • Forensiese rekenmeesters = onafhanklike ondersoekers van handelsmisdade en verwante ongerymdhede en deskundige ondersteuning in litigasie. • Ook die voorkoming van handelsmisdade (IT, rooi vlae)

  33. Forensies vs. Oudit Forensics vs. Audit Audit Agreed upon or statutory procedures Opinion on the reasonability of financial statements Forensics Investigation, prevention and reporting (e.g. testimony in court) regarding irregularities in business Works in the same environment (basically the same sources), but the application thereof differ (report to shareholders vs. court) • Oudit: • Ooreengekome statutêre prosesse • Opinie oor die redelikheid van finansiële state • Forensies • Ondersoek , voorkoming en rapportering (bv. getuig in hof) oor ongerymdhede in besigheid • Werk in dieselfde omgewing (basies dieselfde bewysmateriaal), maar aanwending van wat gevind word verskil (rapporteer aan aandeelhouers vs. hof)

  34. Beroepsmoontlikhede Career opportunities Private auditing firms Internal divisions of private sector entities Banks, Insurance, Sasol, Anglo Gold, etc. Public sector Treasury, Auditor General, SARS, Public Protector, SIU, SAPS, FIC Law practices Opportunities in other countries • Privaat ouditfirmas • Interne afdelings van privaatsektor entiteite • Banke, Versekering, Sasol, Anglo Gold, ens. • Publieke sektor • Tesourie, Ouditeur-Generaal, SAID, Spesiale Ondersoekeenheid, Openbare Beskermer, SAPD, FIC • Regsfirmas • Oorsese geleenthede

  35. Forensiese Rekenmeesterskap @ NWU Forensic Accountancy @ NWU Admission requirements Mathematics Level 5 Language Level 5 APS: 36 Multi-disciplinary composition of accountancy, law and investigation Forensic module practice orientated Door still open to CA ONLY tailor made pre-graduate degree in the country Simultaneous English interpretation services in class • Toelatingsvereistes • Wiskunde vlak 5 • Taalvereiste vlak 5 • APS: 36 • Interdissiplinêre samestelling van rekeningkunde, regte en ondersoek • Forensiese module is praktykgerig • Deur na GR steeds oop • ENIGSTE doelontwerpte voorgraadse graad in die land • Tolking vir Engelse studente

  36. Grade aangebied Degrees presented Pre-graduate: B Com Forensic Accountancy Post-graduate: Hons B Com Forensic Accountancy M Com Forensic Accountancy D Com Forensic Accountancy Voorgraads • B Com Forensiese Rekenmeesterskap Nagraads • Hons B Com Forensiese Rekenmeesterskap • M Com Forensiese Rekenmeesterskap • D Com Forensiese Rekenmeesterskap

  37. Inhoud van B.Com Content of B.Com Compulsory modules: 3 Accountancy 4 Auditing 4 Tax 7 Skills 6 Forensic Accountancy 10 Law Verpligte vakke: • 3 Rekeningkunde • 4 Ouditkunde • 4 Belastingmodules • 7 Vaardigheidsmodules • 6 Forensiese Rekeningkunde • 10 Regs

  38. Inhoud van Hons. B.Com Content of Hons. B.Com Compulsory modules: Accountancy Advanced Forensic Accountancy and Investigations Forensic case studies, interrogation skills Dissertation Term: 1 year full time Verpligte vakke: • Rekeningkunde • Gevorderde Forensiese Rekeningkunde en Ondersoek • Forensiese gevallestudies, ondervragingstegnieke • Skripsie • Duur: 1 jaar voltyds

  39. Oorskakeling na ander grade Changing to other degrees Yes, it is possible But, not the other way around If you want to complete CA Honours after your degree / honours year, the following modules also needs to be completed : Management Accounting Financial Management Strategy • Ja, dit is moontlik • Maar, nie andersom nie • Indien jy GR Honneurs wil doen NA jou graad / honneurs jaar moet die volgende vakke bygeneem word: • Bestuursrekeningkunde • Finansiële bestuur • Strategie

  40. Professionele liggame Professional bodies ICFP – self regulatory body for the profession (www.icfp.co.za) ACFE – international organisation (www.acfesa.co.za) SAICA - if you qualify for CA(SA) as well • ICFP – selfregulering van die professie • (www.icfp.co.za) • ACFE – internasionale organisasie • (www.acfesa.co.za) • SAICA – indien jy CA(SA) verwerf

  41. VRAE?

More Related