190 likes | 481 Views
Barrie Hough. 1953 - 2004. n Sagte mens was tussen ons. Afrikaans onderwyser (1975 1979)Toneelresensent, Beeld
E N D
2. Barrie Hough
1953 - 2004
3. n Sagte mens was tussen ons
Afrikaans onderwyser (1975 1979)
Toneelresensent, Beeld & Rapport
Skrywer, dramaturg
Diereliefhebber
Barmhartige samaritaan
4. So talentvol
Wenner van:
Sanlamwedstryd vir Jeuglektuur
Alba Bouwer-prys
CP Hoogenhout-toekenning
Goue Sanlamprys
5. Jy leef in elke boek: Die seun wat hakkel
6. My kat word herfs Saggies sę Danie die alleenspraak saam. Só kan hy dit vlot sę. Hy verbeel hom hy staan in Karel se plek. Die kollig verblind hom. Sy handpalms is klam. Sweet drup by sy gesig af: Dan gebeur dit. Hy stotter. Die woorde sit in sy keel vas
7. Droomverlore
. Amper soos jou dood
8. Ek maak my oë toe. Dit voel of ek dryf. Ek dryf in water. Dis lou. Toe ek my oë oopmaak, sit ek in die Buick
9. Vlieg uit jou pyn En weg van jou seer in:
10. Vlerkdans
11. Skil die lewe laag vir laag En net soos die storie se Romeo en Juliet gaan flirt jy toe met jou eie dood
Maar jy het self die script geskryf
12. Skilpoppe
13. Jy het met woorde sin gesoek
14. Gesę wat ons almal vermoed:
15. Breek
16. Maar Barrie,
17. Jy jaag in jou droomwa,
dans met jou vlerke,
en niks is meer stukkend nie
18. jou stilte gaan harder as al jou woorde skree
19. Fotos met dank aan: Beeld, Woensdag 18 Augustus 2004
Tafelberg-uitgewers