290 likes | 494 Views
vC. vC. nC. “ Jesus, Dink aan my ”. Ef 2:11-19. vC. vC. nC. Vóór Christus Ná Christus. Een met Christus (13) Naby God gekom (13) Jode en nie-Jode nou een (14) Geen vyandskap of muur (14) Wet v Moses opgehef (15) Vrede met God en ander (15)
E N D
vC vC nC
vC vC nC
Vóór Christus Ná Christus Een met Christus (13) Naby God gekom (13) Jode en nie-Jode nou een (14) Geen vyandskap of muur (14) Wet v Moses opgehef (15) Vrede met God en ander (15) Een nuwe Mensheid (15) Met God versoen (16) Een Liggaam (16) Vrede (17) Vrye Toegang: Vader (18) Medeburger (19) Lid van God se Huisgesin (19) Gebou van Christus (20) Heilige Tempel van die Here (21) Geestelike Huis (22) Heidene(11) “Onbesnedenes” genoem (11) SonderChristus (12) Nie Burgers v Koninkryk (12) Ver van God af (12) SonderVerbonde SonderBeloftes(12) Sonder Hoop (12) Sonder God! (12) Ver van God (v13) Vyandskap:muurtussenmense (14) Bepalingsv Wet v Moses geld (15) Vyandskap: Jode en Nie-Jode (16) Ver van God af (17) Ver van God af (19) Bywoners(19)
AFSTAND EENHEID v C n C )
AFSTAND EENHEID v C n C Van GOD )
AFSTAND EENHEID v C n C met GOD Van GOD )
EK DOOD – Koos Kombuis ek dood ek kom by hemelse poorte ek klop aan relings ek sien petrus vroetel met bos sleutels ek vra meneer god tuis? petrus mompel ek geloofsoortuigings? invul op pienk vorm drievoud
ek sê ek nie seker nie ek my katkisasietoets geslaag destyds in erfurthuis ek trek daarna na hillbrow ek skree in pinksterkerke ek hande-in-die-lug ek gooi wagtoring mense uit woonstel ek glo wederkoms antichris hel engele ek na weskoppies ek skisofreen
ek roomskatoliekanglikaan ek studeer filosofie ek seances ek orals god alleen weet meneer god! petrus krap kop glimlag dan, sluit oop gaan maar binne god nie godsdienstig god liefde
AFSTAND EENHEID v C n C Van GOD Van Mense ) met GOD
AFSTAND EENHEID v C n C Van GOD Van Mense ) met GOD met Mense
AFSTAND EENHEID ? Van GOD Van Mense ) met GOD met Mense
AFSTAND EENHEID Bloed Liggaam Kruis Van GOD Van Mense ) met GOD met Mense
AFSTAND EENHEID Van GOD Van Mense ) met GOD met Mense
vC vC nC