1 / 1

Hoekom moet ek lid van die NWKV word?

Hoekom moet ek lid van die NWKV word?. Die Nasionale Wolkwekersvereniging is ‘n gevestigde, kredietwaardige organisasie wat gestig is in 1929 en is die stem van die Wolboer. Die NWKV se missie is die daarstelling van ‘n volhoubare, winsgewende wolskaapboerdery in Suid-Afrika.

morrison
Download Presentation

Hoekom moet ek lid van die NWKV word?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoekom moet ek lid van die NWKV word? • Die Nasionale Wolkwekersvereniging is ‘n gevestigde, kredietwaardige organisasie wat gestig is in 1929 en is die stem van die Wolboer. • Die NWKV se missie is die daarstelling van ‘n volhoubare, winsgewende wolskaapboerdery in Suid-Afrika. • Ons streef daarna deur die volgende doelwitte: • Bevordering van ‘n verbeterde beleids- en wetgewende omgewing • Die daarstelling van ‘n effektiewe produksie omgewing • Die daarstelling van ‘n verbeterde markomgewing • Die daarstelling van ‘n verbeterde institusionele omgewing • Konstruktiewe Opleiding- en Ontwikkelingsprogramme om die kundigheid en kennis van alle boere en plaaswerkers te verbeter. • Daarstelling van ‘n sterk produsente organisasie. • VOORDELE 1-Die wolboere het d.m.v. die NWKV direkte seggenskap in alle sake van die wolbedryf; 2-Lede ontvang maandliks die nuutste inligting in die NWKV se eie maandelikse publikasie, ’’Wolboer”, wat aan elke lid gepos word. • LEDEGELD 0.15% van woltjek (Min R150) - R100 000 = R 150 Lidmaatskapvorms beskikbaar by kantore. Sien kontakbesonderhede. In kort, die NWKV is jou stem vir Wolbelange en deur jou lidmaatskap, versterk jy die belange van jou en elke wolboer. Die NWKV is ‘n ware produsente-organisasie en u as wolboer kan nog meer sukses behaal deur deelname aan die aktiwiteite van die NWKV!

More Related