20 likes | 224 Views
U word vriendelik uitgenooi na die JAARLIKSE KONGRES van die AHI Wes-Kaap. SAMEWERKING TUSSEN DIE REGERING EN DIE SAKESEKTOR VIR 'N SUKSESVOLLE SUID-ARIKA
E N D
U word vriendelik uitgenooi na die JAARLIKSE KONGRES van die AHI Wes-Kaap SAMEWERKING TUSSEN DIE REGERING EN DIE SAKESEKTOR VIR 'N SUKSESVOLLE SUID-ARIKA Hoofspreker:Mnr. Alan Winde – Wes-Kaapse Minister van Finansies, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme Datum:5 November 2010 Tyd: Registrasie vanaf 13:00,Kongres begin om 14h00 Plek:Le Bac Estate, Wellington Koste:R 300 per persoon (middagete ingesluit) RSVP: Voor 28 Oktober 2010 by Juanita Lombard Tel: 0861 111 227 / E-pos: info@ahiwp.org.za Die kongres word afgesluit met ‘n gala funksie wat sal plaasvind by Provence, Wellington.
Besprekingsvorm: AHI Wes-Kaap Jaarlikse Kongres Aanvaar die uitnodiging na die kongres (R 300 pp)JA NEE Woon die Gala aand by (R180 pp)JA NEE AHI Bankbesonderhede: Bank: ABSA Rekeningnommer: 4075892498 Takkode: 632005 Faks of e-pos die voltooide vorm en bewys van betaling aan: Faks: 0866 488 466 / E-pos: info@ahiwp.org.za Bewys van betaling sal u bespreking verseker.