90 likes | 418 Views
“‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’ Dit is die grootste en die eerste gebod.
E N D
“‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’ Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’In hierdie twee gebooie is die hele wet en die profete saamgevat.” Matteus 22:37-39
1. Aardse Gesin/Familie GEWONE LIEFDE • Gevoel is nbste • Probeer hard om goed te wees • Inrigting:Ongelykheid/Gelykheid ONGEWONE LIEFDE • Keuse en commitment • Vrug van die Gees • InrigtingSpan / ewe belangrik
SPANSPELERS “People talk about teamwork all the time…but few really understand it. If you truly invest yourself in a team, you guarantee yourself a return on your investment…investment implies a longer term commitment; it’s not shallow or ephemeral; it’s enduring, and it suggest a long term return” Lance Armstrong “Every second counts”
DRIE EIENSKAPPE SPANLEDE • Onselfsugtigheid • Commitment • Vergifnis
“This is asking for an extreme degree of self-sacrifice, perhaps even an unnatural amount. Bur the smart athlete, and person, knows that if self-sacrifice is hard, self-interest is worse. It dooms a team; you wind up a bunch of singletons that just happen to wear the same shirts”
2. Geestelike Familie GEWONE LIEFDE • Kerk is belangrik • Woon dienste by • Gee bydrae • ONGEWONE LIEFDE • Liggaam van Jesus • Kan nie sonder familie • Gee van tiende
3. Hulle oor my pad – by my werk GEWONE LIEFDE • Werk goed doen • Inkomste vir my gesin • Ek moet “nice” teenoor almal wees • ONGEWONE LIEFDE • Beste werker moontlik • Bou verhoudings met “outsiders” • Ontwikkel ‘n effektiewe getuienis