60 likes | 569 Views
“‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’en met jou hele verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ In hierdie twee gebooie is die hele wet en die profete saamgevat.”
E N D
“‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’en met jou hele verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’In hierdie twee gebooie is die hele wet en die profete saamgevat.” Matteus 22:37-39
1. Die vorming van ‘n Aardse Gesin/Familie GEWONE LIEFDE • saambly ONGEWONE LIEFDE • Bybelse beginsels
2. Geestelike Familie GEWONE LIEFDE • Woon dienste by • Gee bydrae • Wil oral inpas • Hou van radikale stories • Lief wie vir hulle lief is • Sit beperkinge op diens • Meer op aardse lewe • Gee nie vreeslik vir armes • ONGEWONE LIEFDE • Kan nie sonder familie • Huiskerk is belangrik • Doen goed aan almal – veral huisgenote • Gee van tiende
3. Hulle oor my pad – by my werk GEWONE LIEFDE • Werk goed doen • Inkomste vir my gesin • Ek moet “nice” teenoor almal wees • ONGEWONE LIEFDE • Beste werkermoontlik • Werk voorsien maar help ook dat ek kan gee • Werk verskaf ‘n platvorm vir bediening