400 likes | 622 Views
Psalm 72. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Die Koning kom!. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Wie regeer?.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Wie sorg dat ons die wette gehoorsaam? Wie sorg dat ons nie seergemaak word nie?
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Kan julle aan ’nvoorbeeld dink van ’nland in die wêreld waar die eerste tekens sigbaar word dat die gebed van Ps 72 realiseer… ?
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Bid Ps 72 as priester – ons is ons regering se priesters –
Gebed verander ons Gebed verander ander Gebed verander "dinge" Gebed verander die kerk Gebed verander die wêreld!
“Om jou hande saam te vou in gebed, is die begin van ’n opstand teen die wêreld se onreg!” Karl Barth
Bid Ps 72 as profeet – ons is ons regering se profete –
Bid Ps 72 as konings – ons is ons wêreldse konings –
Ware mag kom van liefde wat bereid is om te sterf vir wat reg is
“God says yes to us. We respond to His Yes by saying “Yes, amen.” Eugene Peterson
“My regtervoet sê ‘Halleluja’ en my linkervoet sê ‘Amen’!” Annie Dillard
“Dis wat hulle doen as hulle by die huis is, wat saak maak!”
Hoe ernstig is ons met ons Amen, ons Ja? Want God is ernstig oor Sy Ja vir ons!
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Nuwe luister-produk God praat – leef luisterryk Vir gesprek oor sensitiewe kwessies + DVD • Praat saam oor 15 issues wat krap • Op die punt af • In die kol Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.co.za Prys: R79.95