240 likes | 395 Views
2 Tessalonisense 2:1-5 en 13-17. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. As Christus môre terugkom, plant ek vandag nog ’n appelboom! Maarten Luther. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
As Christus môre terugkom, plant ek vandag nog ’n appelboom! Maarten Luther
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“Go ahead, make my day” “I’ll make your day”
Christene is mense wat ander mense soos konings behandel, selfs al is hulle nie eens onder die verpligting om met hulle gaaf te wees nie
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Nuwe luister-produk God praat – leef luisterryk Vir gesprek oor sensitiewe kwessies + DVD • Praat saam oor 15 issues wat krap • Op die punt af • In die kol Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.co.za Prys: R79.95