360 likes | 568 Views
Psalm 36. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. FLAM 13 Tel my op. Ek wil naby aan U wees Soos ’n seun op sy vader se skoot Ek wil naby aan U wees, dit is die plek waar ek hoor. En U tel my op, neem my in U arms;
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
FLAM 13 Tel my op Ek wil naby aan U wees Soos ’n seun op sy vader se skoot Ek wil naby aan U wees, dit is die plek waar ek hoor.
En U tel my op, neem my in U arms; en U tel my op, druk my styf teenaan U vas. En U tel my op, dra my in U arms en U tel my op en laat my nooit weer gaan.
Dra my deur die diepe water, waar ek self nie meer kan staan In U arms is ek veilig, wanneer U my dra as ek nie verder kan gaan.
Ekmag naby aan U bly, soos ’nkind op die vader se skoot. Ek mag naby aan U bly, dit is die plek waar ek hoor.
FLAM 3 Aan u voete, Heer Aan U voete Heer is die beste plek Daarom kniel ons voor U neer
Om by U te wees is die grootste eer Daarom buig ons voor U neer
Ja ons verkies nou om by U te wees En om na U te luister In plaas van altyd maar weer besig te wees Kom ons nou tot rus by U
Aan U voete Heer is die beste plek Daarom kniel ons voor U neer
Om by U te wees is die grootste eer Daarom buig ons voor U neer
En ons verlang na U teenwoordigheid Heer Om saam te kniel in aanbidding In Gees en waarheid waarlik een te wees Daarom buig ons voor U neer
Aan U voete Heer is die beste plek Daarom kniel ons voor U neer
Om by U te wees is die grootste eer Daarom buig ons voor U neer
Net soos ’n Vader wat sy kinders vertroos Ja, so omhels U ons elkeen
U is ’n Vader wat versorg en beskerm En ons kom tot rus by U En ons kom tot rus by U En ons kom tot rus by U
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
“A man catches God’s grace, like he fills a cup under a waterfall.” Annie Dillard
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Skuldbelydenis: Here, ons bely dat in ons hart die opstand teen U ook soms die laaste woord het. dat ons ook soms geen vrees vir U het nie en ook net goed oor onsself praat.
Here, ons bely dat ons dikwels daarop uit is om kwaad te doen en om te haat. As ons praat, is dit dikwels kwaadwillig en vals; verstandig wees en goed doen bestaan dikwels nie vir ons nie.
Selfs as ons gaan lê, dink ons baie keer kwaad uit; ons bly nie altyd op ’n pad wat reg is nie; wat sleg is, verwerp ons nie. Here, vergewe ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
God’s work, done in God’s way, will never lack God’s supply.” Hudson Taylor
God hou sy belofte – die bekering van Mr Hanover –
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
“Of course, I don’t want the sound of someone playing the passage. I want the sound of someone trying to play it.”
“Now ... what could this possibly mean? I have no idea. I have no metaphor for it. I have no story for it. Only that you can't limit God”” Leonard Sweet
Luister-produkte Ontmoetings Coenie Burger Uitsonderlike Bybelstudie-pakket oor die wil en plan van God met elke gelowige Leierspakket: R150.40 • Handboek • Deelnemersgids • Dubbel-DVD Deelnemerspakket: R139.72 • 8 x Deelnemersgidse Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342