470 likes | 714 Views
1 Samuel 3. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Die gevaar om in die kerk te slaap. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister mooi!. Luister na God se Woord.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
God kan praat deur die Bybel, ’n boek, ’n fliek, musiek, die natuur...
“Why is it when we talk to God, we call it prayer, but when God talks to us, we say you're schizophrenic.”
“There are two kinds of people in the world: those who respond to God saying, ‘Thy will be done, God, have it Your way’ and those to whom God says, ‘All right, then, have it your way.’”
As ons reageer met “Laat U wil geskied”, wat verwag God van ons?
Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is:Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied,dat jy liefde en trou sal bewys,dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God. Miga 6:8
God se BTW:Beoefen regverdigheid en billikheidToon liefde en trouWandel met God
But he’s already made it plain how to live, what to do, what God is looking for in men and women.It’s quite simple: Do what is fair and just to your neighbour,be compassionate and loyal in your love,and don’t take yourself too seriously – take God seriouslyMicah 6:8 The Message
Play fair Be nice Hold God’s hand
“We make a living by what we get, but we make a life by what we give”
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Volgende week: Jona 3:1-5