380 likes | 630 Views
1 Samuel 3:1-11. Luister ... God se hart klop aan ons harte!. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord.
E N D
1 Samuel 3:1-11 Luister ... God se hart klop aan ons harte!
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ‘n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Vrae vir kleingroepe: • Watter ingesteldheid het mens nodig voordat jy werklik na iemand anders kan “luister”? • Hoe help dit ons om te besef wat ons ingesteldheid teenoor God moet wees om sy Woord te kan hoor en werklik na Hom te luister? • Waar dink julle praat God vandag met jou/ons wat ons glad nie hoor nie, of dink dis ander stemme?
Om te luister is om ’n leerbare gees te hê “Die kerk is heilig, nie omdat sy volmaak is nie, maar alleen in die mate waarin sy daagliks groei en leer.” Calvyn
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
God praat – Leef Luisterryk • Eerste gedrukte media vir die Seisoen van Luister. • Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1 begeleiersgids – R49.95 • Bestel by Bybel-Media • 0860 26 33 42