111 likes | 1.7k Views
Onderwyser. Antjie Krog. Onderwyser = Stad Uitgebreide Vergelyking (extended simile). Liefde vir die vak Passie en sterkte. Jy staan voor ons in die klas By jou tafel , by jou moedertaal By jou boeke , jou hoedjie en jou tas Jy staan voor ons soos ‘n klein Jerigo
E N D
Onderwyser AntjieKrog
Liefdevir die vak Passie en sterkte Jystaanvoorons in die klas By joutafel, by joumoedertaal By jouboeke, jouhoedjie en joutas Jystaanvooronssoos ‘n kleinJerigo En al het jymureomjougebou Drajytande van silwer en goud En al het jywagters in al joutorings Bly daar ‘n Ragab in jou Wysdisrespek Vergelyking Letterlik: Silwer en gouestopsels, Figuurlik: Wysheid en kennis. Dit is soos ‘n skat. Hybeskermhomself Daar is ietsgoed in hom. Ragab het die spioenegehelp. Die onderwyser help syleerders.
Tog blyjysterk, Al trek onselke dag ómjou Met die ark van die jeug op onsskouers, Met trompette van ligsinnigheidvooronsmonde Leerdersomsingel die onderwyserelke dag METAFOOR:ARK VAN DIE JEUG & TROMPETTE VAN LIGSINNIGHEID. Ark van die jeug: jonkheid en onvolwassenheid van leerders. Trompette van ligsinnigheid: ligsinnigheid en oppervlakkigheid (superficiality) van leerders. Leerdersmaakookbaiekeergeraas of skreeuit in die klas
Die onderwyser gee in of stortineen. Ditraakteveelvirhom. Tog blyjywerk, Al krummeljoumure op die sewende dag Al valjyvooroor op die aarde Jysalnieklaoorjou lot (fait) Want Malherbe is jou here Totiusjou god Malherbe en Totius is digtersvan die dertigers. Hulleskryfwerk en die onderwyser se moedertaal is syinspirasie en krag. Hulle is soosafgode (idols) vir die onderwyser. Spasie = Beklemtoning