150 likes | 957 Views
Onderwyser Beplanning. Graad 10 - 2012. Die Onderwyser se L êer. Afdeling 1: Persoonlik Rooster Diensrooster Afdeling 2: Kurrikulum Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) Werkskedules vir elke vak in elke graad Weekllikse- / Siklusbeplanning (een bladsy wat alles aandui).
E N D
OnderwyserBeplanning Graad 10 - 2012
Die Onderwyser se Lêer Afdeling 1: Persoonlik • Rooster • Diensrooster Afdeling 2: Kurrikulum • Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) • Werkskedules vir elke vak in elke graad • Weekllikse- / Siklusbeplanning (een bladsy wat alles aandui)
Afdeling 3: Assessering • Formele Assessering: Teorie • Program van Assessering • Optekeningeblaaie, tot op datum voltooi • Projekte: instruksies en assesserings-instrument • Toetse en memoranda • Eksamen en memoranda • Formele Assessering: Prakties • Praktiese werk voltooi soos in werkskedule aangedui • Beplanning vir Praktiese take • Nasienskedule vir Praktiese take
Afdeling 4: Praktiese Assesseringstaak (PAT) • PAT dokumente • Punteblaaie (Optekeningsblaaie) Afdeling 5: Finansies, gereedskap en handboeke • Begroting en uitgawes • Is die onderwyser se rekords op datums? • Voorraad-registers • Handboeke-kontrolelys Afdeling 6: Provinsiaal • Riglyne • Omsendbriewe • Notule van vakvergaderings
Dokumentebenodigvirbeplanning • Skoolkalender vir ‘n spesifieke jaar • Skooljaarplan • Onderrigplan(KABV) • Assesseringsplan • Handboeke
Jaarlikse Werkskedule • Benodigvirelkevakvirelkegraad • Organiseer in kwartale en weke / siklusse • Volgorde en tempo van inhoudvolgens die kalender van ‘n spesifiekejaar • Dui weke / siklusse, inhoud, assesserings-aktiwiteite, hulpbronne, datum voltooi en kommentaar, aan • Die onderrigplanne in die KABV vervangenigeanderopsomming / jaarplan
Wenke om op koers te bly • Gee die kurrikulum vir die leerders OF • Plak teen klaskamermuur • Monitor gereeld vordering deur datums van voltooiing in te vul • Moenie beplanning afskeep nie