360 likes | 544 Views
Romeine 1: 1-7. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Die vierde Advent kers. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Wie van julle is al in klastyd deur juffrou/meneer iewers heen gestuur? .
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Wie van julle is al in klastyd deur juffrou/meneer iewers heen gestuur?
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Dink aan dinge wat jou familie - of ander mense in jou familie - al gedoen het, wat jou laat voel het, jy behoort aan hierdie familie, en dis lekker om aan hierdie familie te behoort.
Watter dinge kan julle in die volgende week meer doen wat ander/buitestaanders deel kan laat voel van julle familie?
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Romeine is geskryf aan slawe, nie aan mense in magsposisies nie
“You may be an ambassador to England or France, You may like to gamble, you might like to dance, You may be the heavyweight champion of the world, You may be a socialite with a long string of pearls, But you're gonna have to serve somebody. Yes, indeed, Well, it may be the devil or it may be the Lord, But you're gonna have to serve somebody.”
Hoe deel ek die Goeie Nuus met ander? 1. Die feit dat jy aan God behoort moet gevier word
“Ek gooi die skoen elke aand onder my bed sodat ek soggens op my knieë moet gaan om dit te soek… en as ek eers op my knieë is, dank ek die Here sommer vir alles wat Hy vir my gegee het!”
Shoes under the bed What story can two shoes left under a bed tell? Someone has come a long way to find the right place to lay down a weary head? Someone will be ready to spring out of bed and begin morning chores?
Shoes under the bed Someone who has never left here can't wait to walk away and explore a world he's never seen? Someone is lonely and waits for another pair to arrive?
Shoes under the bed Someone has died and those he loved don't know what to do with these vessels that carried him to his last rest?
Shoes under the bed One thing seems certain: these shoes were made for coming back home. — Norbert Krapf
Hoe deel ek die Goeie Nuus met ander? 2. Vertel en leef jou geloof in plaas van om ’ngeheime agent van Jesus te wees
Hoe deel ek die Goeie Nuus met ander? Binne 32 dae kan die hele wêreldbevolking weet…
Hoe deel ek die Goeie Nuus met ander? 3. Soek geleenthede om te dien in plaas van om gedien te word
Hoe deel ek die Goeie Nuus met ander? “Laat die Jesus in my die Jesus in Jou dien.”
Hoe deel ek die Goeie Nuus met ander? “Dis net ’ntoets”
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Nuwe luister-produk God praat – leef luisterryk Vir gesprek oor sensitiewe kwessies + DVD • Praat saam oor 15 issues wat krap • Op die punt af • In die kol Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.co.za Prys: R79.95