330 likes | 558 Views
Romeine 5:12-21. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “It is sometimes said that there are three ways to get something done: First, do it yourself. Second, hire someone to do it. Third, forbid your kids to do it.”.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
“It is sometimes said that there are three ways to get something done: First, do it yourself. Second, hire someone to do it. Third, forbid your kids to do it.”
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
“It costs a man just as much or even more trouble to go to hell as to enter heaven.” Soren Kierkegaard.
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Word jou lewe gekenmerk deur oorvloed (abundance) of deur ’n skaarste (scarcity)?
“Uit Sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang.” Johannes 1:16
“But sin didn't, and doesn't, have a chance in competition with the aggressive forgiveness we call grace. When it's sin versus grace, grace wins hands down.” The Message
“’n Gelowige is nie iemand wat beter is as ander nie; hy of sy verstaan en ervaar net die goedheid van God beter.” Thomas Merton
Hoe meer jy weggee, hoe meer het jy!
“People with an Abundance Mentality believe that there is plenty for everyone.” Stephen Covey
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Nuut op die rak Die Kerkorde van die NG Kerk Met reglemente, kerkordelike riglyne en funksionele besluite soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Junie 2007 Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za Prys: R69.95