70 likes | 225 Views
Verantwoordelike Vernuwing 26 Augustus 2009 Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe. Adv Hanlie Linde Direkteur: Gemeenskapsdienste Stellenbosch Munisipaliteit. Formaat van werkswinkel: 1. Verwagtings van sessie? Vertel ons jou stories met jou eie munisipaliteit
E N D
Verantwoordelike Vernuwing26 Augustus 2009Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe Adv Hanlie Linde Direkteur: Gemeenskapsdienste Stellenbosch Munisipaliteit
Formaat van werkswinkel: • 1. Verwagtings van sessie? Vertel ons jou stories met jou eie munisipaliteit • 2. Raamwerk vir samewerking • 3. Terugvoer oor vennootskappe wat werk • 4. Wenke vir samewerking • Pad vorentoe • Interaktiewe gesprek
Raamwerk vir samewerking Breër prentjie in SA – 284 Munisipaliteite - Wes-Kaap: 30 Mun (lys beskikbaar) - Metro, Distrik, Plaaslik - Kaarte http://www.demarcation.org.za/ - Grondwet Hfst 7 - Ander wetgewing – Publieke deelname
Raamwerk vir samewerking (vervolg) - Vennootskappe: Kerk = vennoot tussen vennote - Netwerke - NB rol van publiek – verantwoordelikheid om deel te neem (driehoek) - Hoe meer disfunksioneel die Mun, hoe groter publiek se verantwoordelikheid
Wenke: - Reageer op advertensies (begroting, tariewe, beleide, verordeninge, nuwe poste ens) - Stem! - Ken jou Politici en Amptenare (soos in die ou dae) bv http://www.stellenbosch.gov.za/ bv IDP/GOP, Jaarverslag, Begroting, Nuusbriewe - Gebruik jou bates (en jou gemeente s’n) tot voordeel van die gemeenskap
Kry inligting op die web • Vredendal – www.matzikamamun.co.za • Riviersonderend – www.twk.org.za • Stellenbosch – www.stellenbosch.gov.za • Saron – www.drakenstein.gov.za • Drie Anker Baai – www.capetown.gov.za • Vredenburg – www.saldanhabay.co.za • Piketberg – www.bergmun.org.za