20 likes | 161 Views
NG VANDERBIJLPARK OOS 12 Februarie 2012 Kerkkantoor ure : Ma – Vry : 7:30-13:00, Ma & Don 13:45 - 16:15, Woensdae : 16:30 – 18:30 Tel: 016 933-4129 /082 929 2060 Faks 086 695 2633 E-mail : ngoos@absamail.co.za/Web: ngoosvdbp.co.za
E N D
NG VANDERBIJLPARK OOS 12 Februarie 2012 Kerkkantoor ure : Ma – Vry : 7:30-13:00, Ma & Don 13:45 - 16:15, Woensdae : 16:30 – 18:30 Tel: 016 933-4129 /082 929 2060 Faks 086 695 2633 E-mail: ngoos@absamail.co.za/Web: ngoosvdbp.co.za Eredienstye: 09:00 Leraar : Ds Hannes Nagel Tel : 016 933-2904 Mancestraat 14, Sel:082 441 5482 Welkom in die huis van die Here, mag hierdie erediens vir u ‘n ware ontmoeting met ons Lewende Here wees. Nuwe Intrekkers: Ons is bly u is saam met ons in die erediens. Meld asb na afloop van die diens aan by die kerkkantoor of kontak die kerkkantoor. Lidmate wat lanklaas besoek is en of nog nooit besoek ontvang het nie kontak kantoor asb) Verjaarsdae en Huweliksherdenkings: Baie geluk aan almal wat verjaar. Mag die Here julle seën in die jaar. Baie geluk ook aan almal wat hul huweliks herdenkings vier. Seënwense vir die volgende jaar. Voorbiddingslysie: Marie Labuschagne, Albert vd Berg, Ernest Denny, Bets Taljaard, Rikie Blomerus, Koos van Biljon
GEMEENTE DAGBOEK: Vroue Bybelstudie:Woensdag 15 Februarie om 9 00 DJ’s:Woensdag 15 Februarie om 18 00 Aksie Snr Lidmate:Donderdag 23 Februarie om 9 30 Deel die Woord:Woensdag om 18 30 by Fontanastr 10 PAPIRUS: Enige bydraes na Ilse Straw - 082 331 9886 of by kantoor inhandig asb TEESKINK: Lidias Kom help asb ! ! ! ! KLEUTERSKOOL & NASKOOLSENTRUM : Baby”s Paradise navrae Marie Labuschagne sel 082 308 6789 OOSPARKPROJEK: Ons versoek enige bydrae tot hulle voedingskema. KOSKAS Koskas is leeg vra dringend bydraes nie bederfbare voedsel en blikkieskos OMGEEGROEPE Herderspare vergader vanmiddag om 17 30. Belangrike datums : 26 Februarie Gemeente Nagmaal – sagte kollekte 2 Maart Bobby van Jaarsveld by Quest Conference Sentrum