670 likes | 1.73k Views
DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers 21 Februarie 2014. SUMMATIEWE ASSESSERING. Assessering van leer Die hoofdoel is om die aanleer van vaardighede, inhoud en konsepte op ’n gegewe tydstip te bepaal en daaroor verslag te doen.
E N D
DIE OPSTEL VAN EKSAMENVRAESTELLE VIR SKEPPENDE KUNSTE Opleiding van Leieronderwysers 21 Februarie 2014
SUMMATIEWE ASSESSERING • Assessering van leer • Die hoofdoel is om die aanleer van vaardighede, inhoud en konsepte op ’n gegewe tydstip te bepaal en daaroor verslag te doen
STAP 1: BEGIN MET DIE INHOUD, KONSEPTE & VAARDIGHEDE IN DIE ONDERWERPE INHOUD KONSEPTE VAARDIGHEDE
STAP 2: SKEP ’N RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL • Oorweeg die volgende: • aantal afdelings wat behandel moet word • aantal vrae per afdeling • kognitiewe vlakke wat in elke vraag behandel moet word • die moeilikheidsgraad in elke afdeling • aantal punte toegeken per afdeling
STAP 2: SKEP ’N RAAMWERK VIR DIE VRAESTEL • VOORBEELD:Verdeeldie vraestel in twee of meer afdelings, bv. • Afdeling A:veelkeusevrae, pas A by B, kort vrae, vul die • ontbrekendewoord in, ens. – • vraeoor basiese kennis • Afdeling B:kontekstueleen/of kort opstel – • leerdersmoet hul begrip van beginsels demonstreer • Afdeling C:vraeoor probleemoplossing en/of praktiesetoepassing – leerdersmoet hulle vaardigheid in praktiese tegnieke en hullevermoëom te redeneer demonstreer
STAP 3: DINKSKRUM VERSKILLENDE SOORTE VRAE WAAROM? • Om voorsiening te maak vir verskillende leerstyle, veelvuldige intelligensies, verskillende kognitiewe vlakke en verskillende moeilikheidsgrade. • Om leerders in staat te stel om verskillende bevoegdhede en vaardighede te demonstreer. • ’n Gebrek aan variasie kan sommige leerders bevoordeel en ander leerders benadeel.
STAP 3: DINKSKRUM VERSKILLENDE SOORTE VRAE • Verseker ’n verskeidenheid tipe vrae wat geskik is vir die inhoud en vaardighede wat geassesseer word: • Vrae vir feitlike herroeping • Kontekstuele vrae – visueel, ouditief en geskrewe tekste • Vrae oor luisteraktiwiteite (musiek) • Vrae oor praktiese toepassing • Vrae oor kritiese evaluering • Visuele vrae • Geslote vrae • Oopvrae • Vrae oor probleemoplossing • Kreatiewe, verkennende vrae • Uitdagendevrae • Scenarios in die werklike lewe
STAP 3: DINKSKRUM OOR VERSKILLENDE SOORTE VRAE • Datarespons / Feitlike herroeping – verwag eenvoudige, reguit antwoorde gebaseer op ooglopende feite en bewustheid. • Saamlopende vrae – verwag antwoorde binne ’n reeks aanvaarbareakkuraatheid – kan op verskillende kognitiewe vlakke wees. • Oop/ Uiteenlopende vrae – laat verkenning van verskillende roetes toe en kom met verskillendevariasies en alternatiewe antwoordevorendag. • Probleemoplossing / Kreatief / Scenarios in die werklike lewe / Uitlokkende vrae/ Waardes en etiek – daag leerders uit om te dink en aangeleerde begrippe toe te pas. • Evaluerend – vereis gesofistikeerde vlakke van oordeel. • Indringende(‘probing’) vrae– ondersoek logika of struktuur en benodig duidelikheid, bevraagteken veronderstellings, redes en bewyse, implikasies, gevolge, menings of perspektiewe.
VORME VAN VRAE • Waar-Onwaar, Bypassende Pare en Veelkeusevrae • Opstel-tipe vrae • Vrae oor praktiese toepassing • Brongebaseerde vrae – interpretasie van visuele tekste, uittreksels, notasie, ens. • Gevallestudies • Vrae oor luisteraktiwiteite (musiek) • Vrae oor kritiese evaluering • Kreatiewe, verkennende vrae • Scenarios in die werklike lewe • Toets van hipotese • Ope vrae
KORT-ANTWOORD-VRAE • toets kernkennis, bepaal die nodigeomvangvan begrip • kan baie vorme aanneem • gekonstrueerde-repons- of ope vrae • kan baie kort wees, “vul die spasie in” of langer, ’n paar sinne of hoogstens ’n paar paragrawe
LANGER VRAE – OPSTELVRAE • gee studente die geleentheid omoopvrae volledig te beantwoord • toets hoë-orde vaardighede, vaardighede in skryf en strukturering, gevorderde lees en ’n dieper vlak van begrip. • leerders se vermoë om ’n reeks idees en inligting te organiseer en integreer en ’n argument te bou of ’n saak te stel
ALGEMENE OPSTEL-TIPE VRAE • Gee ’n aanhaling – Bespreek • Maak ’n bewering – Bespreek • Vergelyk en stel teenoor(kontrasteer) • Omskryf... • Beskryf ... • Verduidelik (met voorbeeld) ... • Evalueer ... • Ontleed die voordele ... • Ontwerp ’n ... • Evalueer krities ...
LANGER VRAE – GEVALLESTUDIE OF SCENARIO-GEBASEERDE VRAE • konteks of situasie word in detail beskryf • lewensegte (outentieke/oorspronklike)vrae • leerders pas hulle kennis op ’n spesifieke situasie, visuele, dramatiese, dans- of musiekteks of sekere omstandighede toe
STAP 4: OORWEEG KOGNITIEWE VLAKKE • Maak in die vraestelvir alle leerders se vermoënsvoorsiening. • Wees bewus – dattaksonomienie die moeilikheidsgrade van die vrae weerspieël nie – dit weerspieël blootdenkprosesse. • Byvoorbeeld: Alhoewel “kennis” op die tradisionele Bloom se taksonomiegegrondis, vind baie leerders die herroepingvan kennis moeiliker as evaluering, wat op ’n hoër vlak is.
Oorspronklike termeNuwe terme • Evaluering • Sintese • Analise • Toepassing • Begrip • Kennis • Skepping • Evaluering • Ontleding • Toepassing • Begrip • Geheue (Gebaseer op Pohl, 2000, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 8)
BLOOM SE HERSIENE TAKSONOMIESkeppingOntwikkeling van nuwe idees, produkte of maniere om dinge te beskouOntwerp, bou, beplanning, vervaardiging, uitvinding. EvalueringRegverdiging van ’n besluit of optredeNagaan, veronderstelling, kritisering, eksperimentering, beoordelingOntledingOpbreek van inligting in dele om begrippe en verwantskappe teverkenVergelyking, organisering, afbreek, ondervragingToepassingGebruik van inligting in ’n ander bekende situasieImplementering, uitvoering, gebruik, verrigtingBegripVerduideliking van idees of konsepteInterpretering, opsomming, omskrywing, klassifisering, verduidelikingGeheueHerroeping van inligtingHerkenning, lys, verduideliking, herwinning, benaming, bevinding Hoër-orde denke
GEHEUE Die leerder kan aangeleerde inligting herroep, weergeeen onthou. • Herken • Lys • Beskryf • Identifiseer • Herroep • Benoem • Bepaal • Vind Kan jy inligting herroep?
GEHEUE VERVOLG • Luister • Kies • Opsê /resiteer • Hersien • Haalaan • Teken op • Pas • Selekteer • Onderstreep • Siteer • Sorteer • Lys • Memoriseer • Bring in verband • Wys • Vind • Onderskei • Gee voorbeeld • Reproduseer • Haal aan • Herhaal • Etiketteer • Herroep • Weet • Groepeer • Lees • Skryf • Gee breë trekke Herroeping of herkenning van spesifieke inligting • Produkte sluit in: • Vasvra • Definisie • Feit • Werkblad • Toets • Etiket • Lys • Werkboek • Reproduksie • Woordeskat
VRAE VIR GEHEUE • Wat het gebeur na ...? • Hoeveel ...? • Wat is ...? • Wie was dit wat ...? • Kan jy sê wie ...? • Vind die definisie van ...? • Beskryf wat gebeur het na ...? • Wie het gepraat met ...? • Wat is waar of onwaar ...? (Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 12)
BEGRIP Die leerder begryp die betekenis van inligting deur aangeleerde inligting te interpreteer en vertolk. • Interpreteer • Gee voorbeeld • Som op • Aflei • Omskryf • Klassifiseer • Vergelyk • Verduidelik Kan jy idees of konsepte verduidelik?
BEGRIP VERVOLG • Beskryf • Rapporteer • Herken • Hersien • Neem waar • Gee breë trekke • Bring in berekening • Interpreteer • Gee hoofidee • Beraam • Definieer/omskryf • Herhaal • Identifiseer • Bespreek • Vertel weer • Navorsing • Annoteer • Vertolk • Gee voorbeelde van • Omskryf • Reorganiseer • Vereenselwig Begrip van gegewe inligting • Produkte sluit in: • Voordrag • Opsomming • Versameling • Verduideliking • Wys en vertel • Voorbeeld • Vasvra • Lys • Etiket • Breë trekke
VRAE VIR BEGRIP • Kan jy verduidelik waarom ...? • Kan jy in jou eie woorde skryf? • Hoe sou jy verduidelik ...? • Kan jy ’n bondigeuitlegskryfvan ...? • Wat dink jy kon volgende gebeur het ...? • Wie dink jy ...? • Wat was die hoofidee ...? • Kan jy verduidelik ...? • Kan jy illustreer ...? • Tree almal op sooswat.... optree? (Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 12)
TOEPASSING Die leerder maak gebruik van inligting in ’n konteks wat verskillend is van die konteks wat geleer is. • Implementering • Uitvoering • Gebruik • Verrigting Kan jy die inligting in ’n ander bekende situasie gebruik?
TOEPASSING VERVOLG • Verf • Verander • Bepaal • Plaas in volgorde • Wys • Los op • Versamel • Demonstreer • Dramatiseer • Bou • Gebruik • Wysig • Teken Die gebruik van strategieë, konsepte, beginsels en teorieë in nuwe situasies • Vertolk • Manipuleer • Vertoon • Illustreer • Bereken • Interpreteer • Maak • Oefen • Pas toe • Bedryf • Voer onderhoud • Produkte sluit in: • Foto • Illustrasie • Nabootsing • Beeld • Demonstrasie • Voorlegging • Onderhoud • Opvoering • Dagboek • Joernaal
VRAE VIR TOEPASSING • Weet jy van ’n ander geval waar ...? • Kan jy eienskappe soos .... groepeer? • Watter faktore sal jy verander as ...? • Watter vrae sal jy vra vir ...? • Kan jy uit die gegewe inligting ’n paar instruksies saamstel oor ...? (Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 13)
ONTLEDING Die leerder breek aangeleerde inligting op in dele om die inligting ten beste te verstaan. • Vergelyk • Organiseer • Dekonstrueer • Toeskryf aan • Uiteensit • Vind • Struktureer • Integreer Kan jy inligting opbreek in dele om begrippe en verwantskappe te verken?
ONTLEDING VERVOLG • Vergelyk • Kontrasteer • Beskou • Bespeur • Groepeer • Orde • Volgorde • Toets • Debatteer • Ontleed • Diagram • Bring in verband • Ontleed • Kategoriseer • Diskrimineer Om inligting in onderdele op te breek • Onderskei • Bevraagteken • Waardeer • Eksperimenteer • Inspekteer • Ondersoek • Delf • Skei • Doen navraag • Reël • Ondersoek • Sif • Vors na • Bereken • Kritiseer • Produkte sluit in: • Grafiek • Sigblad • Kontrolelys • Kaart • Breë trekke • Opname • Databasis • Mobiel • Abstrak • Rapporteer
VRAE VIR ONTLEDING • Watter gebeure kon nie plaasgevind het nie? • Indien .... gebeur het, wat kon die uiteinde gewees het? • Hoe is .... soortgelyk aan ...? • Wat beskou jy as ander moontlik uitkomste? • Waarom het .... veranderings gebeur? • Kan jy verduidelik wat moes gebeur het toe ....? • Wat is sommige van die probleme van ...? • Kan jy onderskei tussen ...? • Wat was sekere motiewe agter ...? • Wat was die keerpunt? • Wat was die probleem met ...? (Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 13)
EVALUERING Die leerder neem besluite op grond van diep besinning, kritiesenadenkeen beoordeling. • Nagaan • Veronderstel • Kritiseer • Eksperimenteer • Beoordeel • Toets • Opspoor • Monitor Kan jy ’n besluit of optrede regverdig?
EVALUERING VERVOLG Beoordeling van die waarde van idees, materiaal en metodes deur standaarde en kriteria te ontwikkel en toe te pas. • Kies • Maak gevolgtrekking • Aflei uit • Debatteer • Regverdig • Beveel aan • Diskrimineer • Waardeer • Delf • Argumenteer • Besluit • Kritiseer • Gradeer • Verwerp • Beoordeel • Bepaal • Bekragtig • Voorspel • Assesseer • Ken punte toe • Hersien • Lei af • Bepaal • Prioritiseer • Sê waarom • Vergelyk • Evalueer • Verdedig • Selekteer • Meet • Produkte sluit in: • Debat • Paneel • Verslag • Evaluering • Ondersoek • Uitspraak • Gevolgtrekking • Oorredende • toespraak
VRAE VIR EVALUERING • Is daar ’n beter oplossing vir ...? • Beoordeel die waarde van ... Wat dink jy van ....? • Kan jy jou standpunt oor ... verdedig? • Dink jy .... is ’n goeie of slegte ding? • Hoe sou jy ... hanteer het? • Watter veranderinge aan ... sou jy aanbeveel? • Glo jy ...? Hoe sou jy voel as. ..? • Hoe doeltreffend is. ..? • Wat is die gevolge ...? • Watter invloed sal ... op ons lewens hê? • Wat die voor- en nadele van ...? • Waarom is ... waardevol? • Wat is die alternatiewe? • Wie sal bevoordeel en wie sal benadeel word? (Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 14)
SKEPPING Die leerder skep nuwe idees en inligting deur voorheen geleerde inligting te gebruik. • Ontwerp • Bou • Beplanning • Produseer • Vind uit • Bedink • Maak Kan jy met nuwe produkte, idees of standpunte vorendag kom?
SKEPPING VERVOLG Om idees of elemente saam te voeg om ’n oorspronklike idee te ontwikkel of kreatiewe denke toe te pas. • Formuleer • Verbeter • Tree op • Voorspel • Produseer • Vermeng • Stel op • Versin • Stel saam • Komponeer • Maak bymekaar • Organiseer • Uitvind • Stelsaam • Voorspel • Bedink • Stel voor • Bou • Beplan • Berei voor • Ontwikkel • Bring voort • Verbeel • Genereer • Produktesluit in: • Film • Storie • Projek • Beplan • Nuwespeletjie • Lied • Koerant • Mediaproduk • Advertensie • Skildery
VRAE VIR SKEPPING • Kan jy ’n .... ontwerp om .... ? • Kan jy ’n moontlik oplossing sien vir ...? • As jy toegang tot alle hulpbronne gehad het, hoe sou jy ... hanteer? • Waarom bedink jy nie jou eie manier om ...? • Wat sou gebeur as ...? • Op hoeveel maniere kan jy ...? • Kan jy nuwe en ongewone gebruike vir ... skep? • Kan jy ’n voorstel saamstel wat ....? (Pohl, Learning to Think, Thinking to Learn, p. 14)
VERSKEIE AKSIEWOORDE EN TIPIESE ANTWOORDE WAT GEGEE KAN WORD
VERSKEIE AKSIEWOORDE EN TIPIESE ANTWOORDE WAT GEGEE MOET WORD (vervolg)
STAP 5: OORWEEG GEPASTE GEWIGSTOEKENNINGVAN MAKLIK TOT MOEILIK
Stap 5: Struktureervrae (scaffold questions) • Voorsiening moet in die vraestel gemaak vir leerders regoor die spektrum van vermoë. • Stel ’n reeks sub-vrae op wat met basiese vrae begin en na meer uitdagende vrae vorder, met gepaste puntetoekenning, bv. • Vraag 1.1 Begin met maklike aptytwekker – 30% van punte • Vraag 1.2 Hoofgedeelte, matig – 40% van punte • Vraag 1.3 Eindig met uitdaging/toppunt – 30% van punte
STAP 6: TEGNIESE VEREISTES • ’n Slordige vraestel benadeel die leerders • Moenie sny en plak nie – tik oor indien nodig • Illustrasies, grafieke, foto’s, sketse, ens. is duidelik genoeg om goeie reproduksie in die vraestel te verseker • Vrae gestel in ’n taal wat gebruikersvriendelik is • Opsionele vrae moet duidelik aangedui word • Vrae moet sonder vooroordeel wees (geslag, ras, politiek, sosiaal en kultureel) • Korrekte spelling en grammatika
TEGNIESE VEREISTES (vervolg) • Dekblad met die tyd, vak, graad, maksimum punte • Duidelike instruksies aan leerders • Korrekte nommering van vrae • Nommering in nasienmemorandum pas by nommering in vraestel • Uitleg is leerder-vriendelik • Hoë-gehalte illustrasies/diagramme/foto’s/ grafieke • Punte duidelik aangedui en berekening van punte is korrek • Toekenning van punte op vraestel en memorandum is dieselfde • Algemene voorkoms en netheid van hele vraestel (getik) en memorandum (getik) • Voltooide taksonomie en moeilikheidsgraad ingesluit
TEGNIESE VEREISTES DEKBLAD • VAK • KUNSVORM • GRAAD • MAAND & JAAR • PUNTETOTAAL • TYDSTOEKENNING • AANTAL BLADSYE • NAAM VAN SKOOL/SENTRUM
DEKBLAD: INSTRUKSIES • Lys enige instruksies aan die leerders wat volgens jou belangrik is. • Skryf die woord INSTRUKSIES in hoofletters en vet druk. Die res moet in gewonedruk wees. • Instruksies moet bondig en presieswees. • Die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamenvraestel kan as riglyn gebruik word.
TEGNIESE VEREISTES BRONNE EN OPSKRIFTE VAN UITTREKSELS, KUNSWERKE OF ONTWERPE • Erken bronne wanneer aanhalings gebruik word • Gebruik tabulering of omraam die aanhaling • Wees konsekwent met jou opskrifte van uittreksels, kunswerke, foto’s of ontwerpe
KORREKTE NOMMERING & PUNTETOEKENNING Vraag 1 • 1.1 • 1.2 ens. Aanduiding van verwagte punt • Onderafdelings: ( ) • Puntetotaal vir ’n vraag: /___/
GEBRUIKERSVRIENDELIK Linker-/regterkantse bladsye – hou omblaai tot die minimum Konsekwente formaat vir elke vraag en oor alle vraestelle Voorgestelde tydstoekennings? Eenvoudige formaat Antwoordboek vergelyk met vraestel? Volgorde van vrae
TAAL EN VOOROORDEEL Hou taal eenvoudig Vermy vooroordeel oor geslag, ras, kultuur, stedelik/landelik/streek/ provinsie Wees spesifiek – moenie verwag dat kandidate tussen die lyne moet lees nie Gebruik vak-spesifieke en algemeen-gebruikte woorde Gepaste taalregister vir die Graad Ooreenkoms tussen woorde en terme wat in vrae, diagramme, tabelle, grafieke gebruik word Gaan vertaling deeglik na Sensitiwiteit vir samelewing en vermy inhoud wat aanstootlik kan wees