160 likes | 249 Views
Explore the evolution of the South African education curriculum from the complex K2005 approach to the streamlined NKV-KABV model, addressing challenges faced and benefits gained along the journey.
E N D
‘n Oorsig van die Onderwys in Suid-Afrika
→ Januarie 1998 - K2005 met sy UGO benadering→ HNKV (2002) → NKV(2002) NKV → KABV 2012 (Gr. 1 – 3) NKV → KABV 2013 (Gr. 4 - 6) NKV → KABV 2014 (Gr. 7) Waarom was daarveranderingenodig in die Onderwyskurrikulum in SA vanaf K2005 tot by die NKV - KABV ?
K2005 was ‘n komplekse en praktiesmoeilikuitvoerbarekurrikulum. • Baieonderwysers was niegoedgenoegopgelei en toegerusnie. • K2005 het ‘n baieswaaradministratiewelas op die onderwysersgeplaas. • Daar was ‘n tekortaanduidelikeriglyne in die klaskamervironderwysers en leerders. • Daar is ook van die onderwysersverwagomhulleeieleermateriaal(modules) teskryf. • Met die somsoorvolklasse was individueleaandagsomsniemoontliknie, en die onderwysers het magteloosgevoel. • ‘n Magdomassesseringsvoorskrifte en aantalassesseringstake. • UGO het vereisdatleerdersleerinhoude op eiehoutjiemoesontdek.
Waardevolleonderrigtyd issó in die selfontdekkingsprosesvermors. • ‘n Gebrekaaneenvormigheid in die onderwys. • Niealleskole in SA het dieselfdewerk op dieselfdetydgedoennie. • Onderrigtyd was ookte min – Dit het o.a. ookaanleidinggegee tot swakprovinsialeen nasionaleuitslae. • ‘n Behoefteomwegtebeweeg van UGO na ‘n meerinhouds- / • kennisgebaseerdebenadering. • ‘n Behoefteaan ‘n meervaartbelynde en vereenvoudige HNKV en later die NKV. • 2009 - Die Minister van Onderwys het ‘n taakspansaamgestelom die implementering van die NKV tehersien.
Die NKV met die KABV – virsysesvakke (Gr. 4-6) is gebaseer op die vlg. beginsels. • Die KABV is nie ‘n nuwekurrikulumnie. Dit is net ‘n toevoeging tot die NKV. • Die fokus is noumeer op die verwerwing van ‘n hoëvlak van kennis, vaardighede en waardeswatnodig is omte leer. • Aktiewekritiese leer → leer met begrip. • Progressie (vordering) in die inhoude en kontekste in elkevak en in elkegraad van eenvoudig tot ingewikkeld. • Ongelykhede in die onderwys word aangespreek. • Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosialegeregtigheid • Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid in die werkwatonslewer.
Voordele van die NKV met die KABV-vakdokumente • Die nuwekurrikulum is vereenvoudig – meervaartbelyngemaak. • Die klem het verskuifna die verwerwing van meerbasiesevaardighedesooslees, skryfen die bemeestering van Wiskundigeprobleme. • Duidelikeriglyneis neergelê. • Regdeur SA gaandaarnou op dieselfdetyd, dieselfdewerkgedoen word. • Assessering is vereenvoudig. • Assessering is duidelik/deursigtig (met kriteria) en toeganklik. • Voorsiening van leerondersteuningsmateriaal – handboeke, werkboeke. • Handboeke is ooreenkomstig die riglyne van die KABV-dokumentegeskryf. • Meer tydomonderrigte gee.
Watbehels die veranderinge met die NKV en sy nuwe KABV - vakdokumente • Onspraatnienoumeer van leerareasnie, maar van vakke. • Niemeerleeruitkomstenie, maar inhoudsareas/velde, (Wiskunde) onderwerpe (SW, NW en Tegnologie) en taalvaardighede (Tale). • 6 vakkei.p.v. 8 vakke • EBW as vak is verwyder • Natuurwetenskappe en Tegnologie – in eenvaksaamgevat • Lewensoriëntering en Kuns en Kultuur – in eenvaksaamgevat.
Lewensvaardigheid– driestudieareas: Liggaamsopvoeding Persoonlike en sosialewelsyn Skeppendekunste(Visuele- en uitvoerendekunste) • Langer kontaktyd is aan die vakketoegeken – 27 uur 30 min per week.
Die indeling van die sesvakke met hulonderskeie tydstoekennings per week is as volg: • Afrikaans as huistaal (6 uur) • Engels as eersteaddisioneletaal (5 uur) • Wiskunde (6 uur) • SosialeWetenskappe (Geskiedenis en Aardrykskunde ) (3 uur) • Natuurwetenskappe en Tegnologie (3.5 uur) • Lewensvaardigheid (4 uur) • Liggaamsopvoeding (1 uur) • Persoonlike en sosialewelsyn (1.5 uur) • Skeppendekunste (1.5 uur) • Skooldagbegin om 07:45 regdeur die jaar. Skooldaggaan 30 min langerwees.
Voorskrifte m.b.t. assessering met die NKV en die KABV • ‘n Aantal minimum formeleassesseringstake per kwartaal per vak per graadword in die KABV – vakdokumentevoorgeskryf. Ditsluit in o.a. toetse, eksamens, projekte, navorsingstake, ondersoeke, praktiese take ens. • Toetse en eksamensmoetnou ‘n grootgedeelte van die inhoudedek. • In kwartaal 1 en 3 saldaardeurlopendetoetsreeksewees. • In die 2de en 4de kwartaalsaldaarvolwaardigeformeleeksamens • plaasvind
‘n Opsomming van die aantalformeleassesseringstake per vak per jaar is as volg: • Informeleassesseringsgaanook op ‘n daaglikse basis geskied. • ANA’s (Gr. 4 – 6) en sistemieseevaluering (Gr. 6) salnogjaarliksvoortgaan.
Beplanning van assessering: • Assesseringsplanne per kwartaal met al syassesserings-programme van die sesvakkegaanbasiessoos tans beplan word. • Die vereisteaantalformeleassesseringstake per vak per jaar word ingedagtegehou. • Skoolgebaseerdeassessering (deurlopendeassessering ) is ‘n verpligtekomponent van die jaarpuntvirprogressie en promosies (bevordering). • ‘n Verpligteeinde - van - die - jaar - eksamenwat 25% van die jaarpunt (promosiepunt) van elkevakgaantel in die intermediêrefase en die • skoolgebaseerdeassesseringwat 75% van die jaarpuntvirelkevaktel.
Rekordering en rapportering van leerderprestasies: • Vanaf 2013 gaandaar ‘n kode 1 – 7 (nasionalekodesisteem - volgens die KABV) wees en niemeer die 1 - 4 kodesisteemsoos tans nie. • Kodes en beskrywingsviroptekening en rapportering • Op die kwartaallikseleerverslagsaldaar ‘n verwerkte punt uit100langselkevakverskyn met elkeleerder se gemiddeldepersentasieonderaan. • Op die 4de kwartaal se leerverslagsaldaarbo en behalwe die 4de kwartaal se punteook ‘n 5de kolom met ‘n punt uit 100 virelkevakverskyn. Hierdie punt is die jaarpuntvirelkevak.
Riglynewatingedagtegehoumoet word m.b.t. vordering- en bevorderingsvereistes (Gr. 4 – 6) • Voldoendeprestasie (kode 4) in sy/haaramptelikehuistaal (Afrikaans). • ‘n Redelike/matigeprestasie (kode 3) in die EersteAddisioneleTaal (Engels). • ‘n Redelikeprestasie (kode 3) in Wiskunde. • ‘n Redelikeprestasie (kode 3) in enige twee van die oorblywendedrie • vakke (NW en Tegnologie, SosialeWetenskappe en Lewensvaardigheid). • LW: ‘n Leerder mag nielanger as vierjaar in die intermediêrefaseskoolgaan nie.
WAT IS DIE HOOFDOEL VAN DIE RAPPORTERING VAN LEERDERPRESTASIES? • Om leerders op ‘n gereelde basis vanterugvoeringtevoorsienoorhulvordering. • Die terugvoeringmoetontwikkelend en konstruktief van aardwees. • Dit help ookvirons as onderwysersomtebesluit op sekereintervensiestrategieë en omtebeplanvirverdereonderrig- en leeraktiwiteite. • Om vir u as ouers/voogde van die leerder se vorderingop ‘n deurlopende basis in telig.