50 likes | 261 Views
W oordwyser. ’n dag-tot-dag B ybelleesprogram. @ R75,00. Die leesprogram bevat : kort, helder verklarings van elke dag se leesgedeelte vir daaglikse stiltetyd 'n inleiding op elke Bybelboek wat help om die boek as geheel beter te verstaan
E N D
Woordwyser ’n dag-tot-dag Bybelleesprogram @ R75,00 • Die leesprogram bevat: • kort, helder verklarings van elke dag se leesgedeelte vir daaglikse stiltetyd • 'n inleiding op elke Bybelboek wat help om die boek as geheel beter te verstaan • weeklikse riglyne vir kleingroepbyeenkomste wat volgens die Seisoen van Luister se luistersiklus ingerig is • riglyne vir die viering van Advent, Kersfees, Lydenstyd, Paasfees en Pinkster (Het jy gewonder waar dit vandaan kom? Ons vertel jou.) Boeke wat hierdie jaar aan die orde kom is: Markus, Openbaring, Rut, Jesaja 56-66, Haggai, Sagaria, Maleagi, Jona, Daniël, Spreuke, Psalm 135-150.
Kom ons word stil .... vir Persoonlike Bybelstudie Huisgodsdiens Stiltetyd handleiding vir die gebruik van @ R10,00 Woordwyser • Hoe kan ons as gelowiges leer om regtig na die Here se stem te luister? • Die luistersiklus wat as deel van die NG Kerk se Seisoen van Luister ontwikkel is, is juis hiervoor geskik. Woordwyser 2007 sluit baie nou by hierdie siklus aan deurdat die kleingroepriglyne op die patroon van die luistersiklus gebaseer is. Kleingroepe kan dus saam leer om te luister wat die Herder vir hulle sê. • Daar is ook 'n afsonderlik handleiding beskikbaar wat riglyne gee oor hoe om Woordwyser tydens stiltetyd en huisgodsdiens te gebruik wat ook die luistersiklus volg.
Woordwyser @ R90,00 eksegetiese en liturgiese riglyne • Die riglyne bevat: • eksegetiese riglyne wat sal help om die teks in die prediking te laat weerklink • liturgiese riglyne wat elke Bybelboek in die erediens laat tuiskom • riglyne vir kinderboodskappe • riglyne vir die kreatiewe gebruik van simbole en rituele in die erediens • nuwe liedere • opsionele CD met visuele materiaal • inligting oor die kerklike jaar
Woordwyser 2007 is die laaste van 'n reeks wat oor sewe jaar gestrek het. In 2008 begin'n nuwe siklus wat oor drie jaar sal strek. Bestellings kan geplaas word by SINODE VAN OOS-TRANSVAAL Posbus 73657, Lynnwoodrif, 0040 blprog@sinoos.co.za http://www.sinoos.co.za/boeke.php