300 likes | 585 Views
Hosea 1:2-10. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Verhoed ’n trein ‘smash’!. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Jou familie-naam. Luister na God se Woord.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“Wanneer ons deur ons foto-albums kyk, sien ons ’nstorie wat net bestaan uit die gelukkige oomblikke van ons lewe… Niemand neem ooit ’n foto van iets wat ons wil vergeet nie.”
“The greatest temptation is not money, sex or power, but it is the temptation to be ordinary, to be like everybody else!”
“I think that we're all mentally ill; those of us outside the asylums only hide it a little better.” Stephen King
Foto 4: Lo-ruhamah
“Die hel se deur is van binne gesluit. Dit gebeur wanneer God uit pure moedeloosheid vir mense sê: “Laat nou maar jou wil geskied. Bevredig maar jou eie behoeftes”. CS Lewis
Foto 5: Lo-ammi
“Julle was vroeër geen volk nie, maar nou is julle die volk van God. Julle het toe geen barmhartigheid ontvang nie, maar nou het God aan julle barmhartigheid bewys.” 1 Petrus 2:10
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
God is besig met “image altering that isn’t manipulative like that of our magazine covers. God is ever altering the image of those who love God — drawing the imago dei into fuller and fuller expression within us.” Onbekend
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
“What once was hurt, what once was friction, what left a mark, no longer stings. Because grace makes beauty out of ugly things.” U2