90 likes | 229 Views
Hy kom weer terug !!!. Hand 1:9-12. 1e koms. Die profete het voorspel:. Jes 35:4-6. Ps 68:19. Ef 4:8, Matt 11:2-5, Joh 4:10. Hy is die enigste een wat aan al die beskrywings voldoen. Israel en hul leiers het geglo (OT) maar Hom nie herken nie. Matt 13:54-57, Joh 7:40-43.
E N D
1e koms Die profete het voorspel: Jes 35:4-6 Ps 68:19 Ef 4:8, Matt 11:2-5, Joh 4:10 Hy is die enigste een wat aan al die beskrywings voldoen Israel en hul leiers het geglo (OT) maar Hom nie herken nie..... Matt 13:54-57, Joh 7:40-43 Vandag glo almal .... maar verwag hulle sy 2e koms ???
3 groepe mense: 1 Sy liggaam (gelowiges) 2 Sy volk (12 stamme) 3 Nie-Israel
2e koms 1 Sy liggaam (gelowiges): Smarte, verdrukking en.....beskerming Matt 24:22 Oorwinning Openb 20:4 2 Sy volk (12 stamme) Nasionale herstel Hand 15:14-17 3 Nie-Israel Dwang, oordeel & finale uitwissing Openb 19:15, 20:7-9
Wat gebeur met Sy 2e koms? Afrekening Matt 16:27 Opneem van Koningskap Openb 3:21 Herstel van die 12 stamme Instelling van ‘n nuwe wêreldregering Herstel van die natuur (nuwe liggame) Huwelik met Israel
Tekens van die wederkoms Vals Christusse ? Oorloë ? Hongersnode, pessiektes, aardbewings ? Verdrukking, verwerping, verraad, haat ? Valse profete ? Ongeregtigheid, verkoeling van die liefde ? Gruwel van verwoesting ? Matt 24: 3, 6, 8, 13, 26-28
Jahshua het gesê: ná die verdrukking..... Son, maan word verduister Sterre sal val Kragte van die hemel word geskud Jahshua sal verskyn Matt 24:29-33