170 likes | 373 Views
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?. ROMEINE 12:17,18. Moenie kwaad met kwaad vergeld nie . Wees goedgesind teenoor alle mense . As dit moontlik is, sover dit van julle afhang , leef in vrede met alle mense . MATTEUS 5:23,24.
E N D
ROMEINE 12:17,18 Moeniekwaad met kwaadvergeldnie. Weesgoedgesindteenoorallemense. As ditmoontlik is, soverdit van julleafhang, leef in vrede met allemense.
MATTEUS 5:23,24 • As jydusjougawena die altaar toe bring en ditjoudaarbyvaldatjoubroeriets teen jou het, laatstaanjougaewdaar by die altaar en gaanmaakeersvrede met joubroer en komdan en bring jougawe.
1 KOR 13:11 • Toe ek ‘n kind was, het ekgepraatsoos ‘n kind, gedinksoos ‘n kind, geredeneersoos ‘n kind. Maar noudatek ‘n man is, is ekklaar met die dinge van ‘n kind.
STELLING Die waarheid sonder liefde kan wreed wees. Die liefde sonder waarheid, kan sentimenteel wees.