110 likes | 416 Views
Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word. Die hele skepping behoort aan die Here. Eietydse verhaal oor hoe die evangelie groei Teenspoed – ontstaan van geloofsgroepies Paulus in gevangenskap – Rome Hy ontvang almal Hy verkondig die koninkryk van God
E N D
Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word
Die hele skepping behoort aan die Here • Eietydse verhaal oor hoe die evangelie groei • Teenspoed – ontstaan van geloofsgroepies • Paulus in gevangenskap – Rome • Hy ontvang almal • Hy verkondig die koninkryk van God • Hy leer alles oor die Here Jesus Christus • Sonder verhindering …
Alles en almal behoort aan die Here • Krisismomente in die kerk van Christus • Handelinge vertel van die eerste gemeente Hfst 4 – Die Sanhedrin dreig Hfst 6 – Verwaarlosing van die weerloses Hfst 9 – Saulus gekies tot werktuig Hfst 20 – Paulus na Efese, ten spyte van … • Paulus se krisis in Rome • Deel van God se roeping
God is in beheer • Paulus in boeie ter wille van die Here • Paulus het ’n “captive audience” • Handelinge vertel van vervolging • Martelaarskap – bestaanswyse van Kerk • Weerloosheid – model vir geloofsidentiteit • Getuies uit posisie van magteloosheid • Toesprake – voertuie om evangelie te versprei
God is onveranderlik • Kwesbaarheid en tydelikheid van mense • Karakters kom en gaan • “Following Jesus in a culture of fear” Dissipelskap is oorgee van mag Geen sekuriteit in magstrukture • Paulus gaan na Jerusalem en weet wat wag • Gaan leef as dissipel van Jesus
Om met oop hande te leef • Scott Bader-Sayer se formulering: How can we maintain the posture of the open hand toward a world that scares us? • Geroep om die waarheid te verkondig • Persoonlike integriteit as God se sendeling
Koninkryk van God en mag • Handelinge 1:6 en die magsvraagstuk • Politieke bevryding • God se vrye mag • Rome – sentrum van politieke mag Paulus verduidelik God se koninkryk Handelinge 28:23, 31 • Omkeer van ordes – broosheid as beginsel
Verwesenliking van Jesus se profesie • Aankoms in Rome en profesie van Handelinge 1:8 • Uiteinde van die aarde • Geografiese uitbeelding van evangelie • Krag van die Heilige Gees
Verhaal van twee stede • Jerusalem en Rome • Simbole van magsverskuiwing • Relatiewe mag van maghebbers • God se koninkryk het gekom … … tot in Rome Paulus se missie is voltooi Sal die kerk dit nou eien?
Vry in huisarres • Paulus is vry terwyl hy in arres is! • Verkondig teenwoordige koninkryk • Mense kom na hom toe • Hy praat oor God se verlossing in Christus • Gevangene van die keiser • Leer mense oor ’n ander Heer
God se koninkryk kom • Grootste vrymoedigheid • Sonder enige verhindering • In die huis van gevangenskap • Wat ’n vreemde mag!