70 likes | 228 Views
Gen 32:28 Toe sê Hy: Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel; want jy het geworstel met God en met die mense en het oorwin. Thy name shall be called no more Jacob, but Israel: for as a prince hast thou power with God and with men, and hast prevailed. Openb 22:5
E N D
Gen 32:28 Toe sê Hy: Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel; want jy het geworstel met God en met die mense en het oorwin Thy name shall be called no more Jacob, but Israel: for as a prince hast thou power with God and with men, and hast prevailed
Openb 22:5 ...en hulle sal as konings regeer tot in alle ewigheid Oorspronklike roeping word herstel, met ‘rente’
maar ... waar pas ék hier in? Ons is:- ► Vader se kinders Ef 1:5 ► Jahshua se vriende Joh 15:14,15 ► Jahshua se broers & susters Luk 8:21 (dus: familie Mal 2:15, Hand 17:28)
Daarom is ons soos Hy:- ■ beelddraers, ambassadeurs ■ ergename, mede-heersers oor sy Koninkryk ■ intieme familie in ‘n ewige heerlikheid Die Bybel-boodskap is nuut, modern, kragtig, .....
Kwalifikasievereiste jy moet ‘oorgedoen’ word (weergebore) geloof, hoop, liefde = wilsbesluit Hand 8:37 = verlange, uitsien na Rom5:1-5 = geloof, hoop in aksie Jak 2
Verhouding behels: totale afhanklikheid Hand 17:28, apostels vertroue, openheid Henog, Moses, Dawid, ..... oorgawe Petrus intimiteit Johannes is daar nog afstand tussen jou en Vader?